Eloïse K. Champion
Beauty influencer and your go-to girl for makeup hacks that are ridiculous but always fun! Get ready to glam, laugh and learn! Who’s Eloïse Champion?
Known for her down-to-earth vibe, real-talk topics & reviews, Eloïse mixes humor & beauty and the things women deal with. Just your friendly beauty influencer, makeup artist and educator – with a twist! Known for keeping it real and making you laugh, Eloïse loves dishing out honest reviews, tackling all things women face and throwing in some wild makeup hacks just for fun. If you’re here for glam, humor, and a little real talk, you’re in the right place and Eloïse is your girl!
Ek was in my lewe nog nie teleurgesteld in 'n produk soos ek in die palette was nie. Ek het hom paar keer geswatch, alles was perfek...maar waar dit van die brush na die oë en selfs van die vingers na die oë toe moet transfer wou dit net nie. W7 se palettes sien my nie weer nie!
Jullleeeeeee! Ek vrek oor die ou pers blossertjie hoor!
PassionPro by Clicks verkoop die dupes (wat net soos NYX Cosmetics sin lyk) vir 3x keer goedkoper! Slegs R99 en 'n variety van kleure van cool tones tot warmtones kan jy die perfekte blush kry.
Ps. Moenie laat die pers jou intimideer nie!
Julle ek is soos 'n kind met nuwe speelgoed veral as dit iets is wat my intrigue...😂
Ek is nou fully set on JA Bespoke en FeelSilki se gesig produkte. My vel het nog nooit so goed gelyk en gevoel nie.
Dankie Heidi Smith jy is my skin whisperer!
Vir die dames wat gereeld eyelash extensions dra, kyk gerus hierna.
www.lashbox.co.za
As jy 'n NYX Cosmetics fan is, is daar goeie nuus vir jou, Dischem het 'n sale op sekere produkte 50% en 30% afslag. Ek weet ongelukkig nie vir hoe lank nie, maar ek kan julle so sê, die lip produkte is die specials die moeite werd!
Save die video, in die comment het ek ook spesiaal die chart design gesit wat julle ook kan save hoe om jou "undertone" uit te ken.
🖤🩷
22/07/2026
Die renovations is gedoen, die photoshoot deur die talentvolle Luna & Grace Photography (Yolandi) is gedoen. Al wat oor is, is die klein goedjies soos en nog so bietjie decor maar Eloïse Beauty Group is 97% reg. Die offisiële launch is die 8ste Augustus alhoewel ons oop is en steeds werk is dit maar net vir die nuwe look, feel en brand se relaunch.
Dit was my makeup vir gister, het so 3 outfit changes gehad en lipstick changes.
Die hare het ongelukkig besluit dit drop my 200% want maak nie saak wat ons probeer het nie die volume wou nie volume nie en die krulle wou nie bly nie.
I guess we can't always win...can we?
19/07/2026
Oooh ek is so lief vir die winter, mens kan so lekker cozy aantrek, niks sweet en met sulke lekker kleure speel met makeup!
Mens kan steeds sexy wees en aantrek in die winter🖤.
18/07/2026
Heroes Live kyk Jay en Friedel weet net wie om te kry vir die regte om 'n party op te sit en wie om te kry vir die beste after party!
Asof Early B nie genoeg vibes gebring het nie was Justin Vega weer in beheer vir die aand se beste "bringing down the house" party. Met Justin is jy verseker jy sit nie eenkeer stil nie, inteendeel, die tafels was weg geskuif vir meer dans spasie!
Luister as julle teen die tyd nog nie by Heroes was nie of as jy jouself ooit in die Kaap bevind, maak seker jy tick Heroes op jou "must visit" places. Want hier raak dit baie lekker!
Ps. En Jay staan altyd reg vir lekker selfie saam sy ondersteuners.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
