KLEIN Bederf Rustenburg
100% NATURAL Products!Exquisite bath, body and skin care for all!
22/08/2023
Bokmelk produkte! Beste vir jong (en oud)🌼
16/08/2023
10/02/2023
Lieflike Lemoen & Lawwe Lemmetjie het bietjie die maand vir ons KLEINTJIES kom kuier 🍊🍈
Met hul heerlike sitrus geure & oulike ontwerp sal hulle handewas sommer vet pret maak!
Ons Handewas Skuim (met geen "parrabene" & "parraboudjies" nie) is ook ideaal vir die kleuterskool of dagsorg badkamers.
24/01/2023
Hierdie pakket is die perfekte opsie vir kantoor of koshuis!
Met ñ handeroom en lipsalf net die regte grootte vir ñ handsak, Klein tee vir die laataand studies of vroegoggend "meetings" en moenie vergeet van die Kamer&Linne sproei wat ideaal is vir jou kantoorspasie of koshuis-kamer nie!
Jy kies boonop nog self die geure van al jou produkte ook!
Skakel my op 082 642 2779
Alle bestellings sluit 11 Desember!
Katalogus - Klein Katalogus Kliek op foto om af te laai:
20/11/2022
Geseënde Sondag vir julle🙏
Mag die naweek vir julle vol LIEFDE en LAVENTEL wees
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.
Spreuke 3:3-4
17/11/2022
🌲Kersgeskenkie vir Secret Santa, personeel, 'n kollega, vriendin, onderwyser, familie...!! Dié kerskatalogus is vir ALMAL!
(my geskenkie aan julle - geen kourierkostes)
🌲Christmas gifts for Secret Santa, office personelle, a colleague, a special friend, teacher or family member...! This Christmas catalogue is for EVERYONE!
(my gift to you... no courier fees)
☎️ Pienkie 0826422779
Klein wil saam met jou reis....
Bestel nou op 0826422779
Geen kourierkostes!!!
You searched for 100ml - Klein Riet Diffuser – 100ml 100ml glas met hout prop Riet-stokkies ingesluit Pragtig verpak in 'n boksie - die ideale geskenk vir oud en jonk!
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when KLEIN Bederf Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Subscribe
We will notify you when anything happens in Cashan.
10/08/2023