Die kosmos vrou
I was a beauty therapist for 11years. Beauty therapy and helping other women find their glow will always be my passion and so Die kosmos vrou was born.
Each women is beautiful in her own unique way sometimes she just needs help realizing it.
14/07/2026
Ek is terug by Young living olies ❤️ laat weet as julle enige olies soek
12/02/2026
12/02/2026
LIETSJIE, ROOS & ROOIBOS 🩷
’n Sagte, uitnodigende geur wat soos ’n liefdesbrief in die lug hang. Soet Lietsjie bring ’n speelse varsheid, Roos gee ñ sagte warmte en Rooibos rond alles af met ’n rustige, natuurlike diepte. Dis lig, vroulik en vol ’n rustige sjarme.
7 jaar in ñ ry is Lietsjie, Roos & Rooibos ons TOPVERKOPER geur!
www.kleinsewinkel.co.za
08/12/2025
Click here to claim your Sponsored Listing.
