WolK
Pierre Eco Health depot Oudtshoorn
Annique & Avon rep . Dna Biopharm Sa seller. Justine, ja ,sys ook in die pakkie .
27/07/2026
Best price for quality product .
Whatsapp me
07294531882
24/07/2026
Goeie dag, hoop jou voete is warm
Bring nog persone saam na praatjie.
En wen dalk 'n bederf….
Die praatjie gaan baie interessant & leersaam wees.
Kontak my, dan bespreek ek jul sitplekke.
Jy wíl dit nie mis nie.
Mooiloop
0729453188
23/07/2026
Ecohealth se “Urinary Tract” of UTI- Support
Inleiding
Hierdie natuurlike formulering kombineer verskeie botaniese bestanddele met unieke komplementêre eienskappe. Hierdie kruie het ‘n bewese en lang geskiedenis van tradisionele gebruike en is in vele laboratoriums met kliniese bewyse beproef.
Ecohealth se UTI moet beskou word as dieetaanvullings wat die gesondheid van die persone se urienwegstelsel wil opbou en ondersteun.
Dit kan dalk slaag as ‘n produk tydens aktiewe urienweginfeksies nie. Individue met skielike simptome van 'n UTI, soos brand tydens urinering, koors, rugpyn, of bloed in die uriene moet verkieslik dringende mediese opinies soek om komplikasies te voorkom.
Ongeag, in hierdie Ecohealth formulering moet die mengsel gesien word as ondersteunend tot normale natuurlike urienweggesondheid en as ondersteunend van die liggaam se natuurlike verdediging.
Die bevordering van 'n gesonde urienwegstelsel is ‘n kritiese komponent, veral in die omgewings wat negatief deur uriensuur geraak kan word.
Hier is hoe elke bestanddeel ‘n bydrae lewer tot urienweggesondheid:
Naam
Primêre Voordele
Potensiële Rol in Urienweggesondheid
Buchu (Agathosma betulina)
• Tradisionele tonikum vir uriene, milde antiseptiese middel, ‘n diuretikum en ook anti-inflammatoriese middel
• Tradisioneel gebruik om blaasgesondheid te ondersteun, om die vloei van uriene te bevorder en die urienpypies te help spoel.
• Bevat vlugtige olies en flavonoïede.
Klitwortel-ekstrak (Arctium lappa)
• Antioksidant, anti-inflammatoriese, en detoks agent
• Help om inflammasie en oksidatiewe stres te verminder terwyl dit nierfunksie en normale uitskakeling van metaboliese afval bevorder
Swartsaad-ekstrak (Nigella sativa)
• Kragtige antioksidant, antimikrobies, en ondersteun die immuunstelsel
• Ryk aan "thymoquinone", wat antibakteriese aktiwiteit teen verskeie bakterieë in laboratoriumstudies getoon het.
• Ondersteun ook die liggaam se immuunrespons teen infeksies.
Selderysaad (Apium graveolens)
• Natuurlike diuretikum, anti-inflammatories
• Ondersteun gesonde produksie van uriene, die reiniging van urienwegstelsel en, ondersteun nierfunksies terwyl dit inflammatoriese ongemak kan verminder.
Druiwesaad-ekstrak (Vitis vinifera)
• Kragtige antioksidant, sirkulatoriese ondersteuning
• Ryk aan oligomere pro-antosianiene (OPC's), wat selle en weefsel beskerm teen oksidatiewe skade en die soorte inflammasie wat met urienwegstelsel assosieer word.
Hoe die formule die gesondheid van die urienwegstelsel wil ondersteun
Die kombinasie werk deur verskeie aanvullende meganismes:
1. Ondersteun natuurlike uitlaat van genoegsame uriene uit die liggaam
Buchu en selderysaad bevorder ’n gesonde uitvloei van urine uit die liggaam, wat wil voorkom dat uriensuur opbou en ‘n ideale habitat vir bakteriese infeksies en irritasies te skep.
2. Help om 'n gesonde probiotiese mikrobiese balans te handhaaf
Swartsaad en buchu het sterk natuurlik voorkomende verbindings met antimikrobiese aktiwiteite teen skadelike patogene, wat die liggaam se vermoë ondersteun om 'n gesonde urienwegstelsel se funksies te handhaaf.
3. Verminder inflammasie
Swartsaad, klit, selderysaad en druiwesaad-ekstrak bevat almal anti-inflammatoriese verbindings wat kan help om geïrriteerde urienweë te kalmeer.
4. Bied antioksidante vir natuurlike detoks en beskerming
Druiwesaad-ekstrak, klitwortel en swartsaad beskerm die selle en weefsel in die urienwegstelsel teen oksidatiewe stres wat deur patogene veroorsaak word. Inflammasie wat dan gevorm word, veroorsaak erge irritasie en ongemak.
5. Ondersteun immuunfunksie
Swartsaad en klit ondersteun die normale immuunfunksies wat die liggaam se natuurlike reaksie op patogene en skadelike mikrobe se effekte ondersteun.
Potensiële Voordele vir die Gebruiker
Hierdie samestelling is 'n goed-geformuleerde ondersteunende produk wat die urienwegstelsel se gesondheid wil ondersteun en op natuurlike manier bevoordeel.
1. Dit ondersteun die funksies van 'n gesonde urienwegstelsel en blaas
2. Bevorder die gesonde vloei van uriene
3. Ondersteun normale nierfunksie
4. Help om gemak tydens urinering te bevorder.
5. Beveg patogene op natuurlike wyses
6. Verminder oksidatiewe stres in urienweë
7. Help om inflammatoriese reaksies weens uriene te versnel.
8. Is natuurlike en baie sterk antioksidante om urienwegstelsel gesond te hou.
Opsommend
Ecohealth se UTI-kapsule, of “Herbal Urinary Tract Support”, is ‘n kruiemengsel wat ‘n persoon se urienwegstelsel wil ondersteun.
• Hierdie produk is sorgvuldig oorweeg. Om op ‘n natuurlike en erkende tradisionele manier die urienweg, blaas en niere te ondersteun.
• Deur die herstellende en helende eienskappe van Buchu en Selderysaad te kombineer met die sterk antioksidant- en immuunondersteunende voordele van Swartsaad, Burdock-wortel en Druiwesaad-ekstrak, bevorder die gesonde urienwegfunksies, wyl dit help om die liggaam se natuurlike verdedigingsmeganismes te handhaaf.
• Ideaal vir individue wat nie verdraagsaam is teenoor allopatiese medikasie nie en langtermyn urienweggesondheid soek.
Probiotika
(veral Lactobacillus-spesies ), wat kan help om 'n gesonde urien- en vaginale mikrobioom by vroue te handhaaf.
Hierdie bestanddele het meer robuuste menslike kliniese bewyse as die meeste kruiebestanddele om die risiko van herhalende, ongekompliseerde UWI's te verminder.
Let wel:
Hierdie mengsel moet geplaas word as 'n dieetaanvulling wat die gesondheid van die urienweg ondersteun, nie as 'n behandeling vir aktiewe urienweginfeksies nie.
Individue met simptome van 'n UTI—soos brand tydens urinering, koors, rugpyn, of bloed in die urine—moet vinnig mediese evaluasie soek, aangesien bakteriële UWI's dikwels antibiotikabehandeling benodig om komplikasies te voorkom.
20/07/2026
Not all cooking oils are created equal… 🌿
Many commonly used seed oils are highly refined and undergo extensive industrial processing. While they can certainly be part of a person’s diet, many health-conscious people choose to reduce their intake and instead opt for less processed fats.
Choosing whole, minimally processed foods is one simple step towards better long-term health.
Consider limiting highly processed oils such as:
• Cottonseed Oil
• Soybean Oil
• Corn Oil
• Canola Oil
• Sunflower Oil
• Safflower Oil
• Grapeseed Oil
• Rice Bran Oil
🥑 Instead, many people prefer natural alternatives like extra virgin olive oil, avocado oil, coconut oil, butter or ghee (where appropriate), depending on their cooking needs.
🌱 Small, informed choices every day can make a meaningful difference over time.
Gift of Health
Mind • Body • Soul
📞 Marietjie
083 458 9773
19/07/2026
✨✨ NEW & IMPROVED AVON ANEW CREAMS! ✨✨
Everything good comes in threes… and these powerful Anew creams are packed with powerful ingredients for beautiful-looking skin! 💖✨
💜 ANEW PLATINUM – Ideal for ages 50+
❤️ ANEW REVERSALIST – Ideal for ages 30+
💛 ANEW ULTIMATE – Ideal for ages 40+
✨ So… which one is perfect for YOU? ✨
Whether you’re looking to support firmer-looking skin, reduce the appearance of fine lines, or simply give your skin some extra love and care — there’s an Anew range waiting for you! 🥰💆♀️
💌 Send me a message to find out which Anew cream is best suited to your skin and age group!
14/07/2026
Sometimes all you need is sunshine and flowers to make your day. 🌞💛
Hashtags:
InstaNature 🌼📸
14/07/2026
✨ Healthy, Radiant Skin Starts Here! ✨
Give your skin the daily nourishment it deserves with Annique Rooibos Essence Liquid Skin Nutrition (100ml).
💚 Vitamin-enriched skin spray
🌿 Helps target blemishes and breakouts
✨ Improves skin clarity and vitality
💧 Refreshes and hydrates your skin throughout the day
🎉 Special Offer!
💚 Now only R229
💰 Save R160 (Normal Value: R389)
Don’t miss out—this special is available for a limited time!
📅 Valid: 1 July – 4 August 2026
📩 Message me today to place your order. Delivery available.
✨ Discover the Avon ANEW skincare range! ✨
Give your skin the care it deserves with Avon ANEW – advanced skincare designed to help your skin look smoother, firmer, brighter, and more youthful.
Whether you’re looking to reduce the appearance of fine lines, improve hydration, or simply achieve a healthy, radiant glow, there’s an ANEW product that’s perfect for you.
💜 Expert skincare
🌿 Suitable for a variety of skin types
✨ Day creams, night creams, serums, eye creams & more
📍Available in Oudtshoorn.
Click here to claim your Sponsored Listing.
