Net Liefde.
Jou vel. Jou verhaal. Jou Liefde.
20/10/2026
Is hulle nie te mooi nie!?πππ
20/10/2026
πΈβ¨ NUUT BY NET LIEFDE! β¨πΈ
6 splinternuwe geure. 6 heerlike bederfies. ONEINDIGE LIEFDE! ππ
Ons Skroppende Liefde-familie het sopas nΓ³g lekkerder geword, en glo myβ¦ hierdie geure gaan jou behoorlik verlief maak! π
π¬ Marshmallow β Soet, sag en dromerig. Soos 'n wolkie vol bederf!
π« Peppermint Chocolate β Ryk, diep sjokolade met 'n heerlike vars peperment-kinkel!
π« Blueberry Vanilla β Die perfekte kombinasie van sappige bloubessies en romerige vanielje!
πΈ Lotus & Dragon Fruit β Eksoties, vars en onweerstaanbaar vroulik!
π Fruity Floral β 'n Heerlike mengsel van vrugtige varsheid en sagte blomgeure!
π Christmas Cherry β Soet, feestelik en propvol Kersfees-bederf!
β¨ Ons luukse lyfskrop help om dooie velselle sagkens te verwyder en laat jou vel heerlik sag, glad en verfris voel!
π SLEGS R100 PER POTJIE! π
Want wie sΓͺ jy moet net EEN gunsteling hΓͺ? π
π Bederf jouself, jou beste vriendin of iemand spesiaal met 'n bietjie Net Liefde!
π Sasolburg, Vrystaat
π Koerier beskikbaar teen R70
π Bestel gerus deur 'n privaat boodskap te stuur!
Nou wil ek weetβ¦ WATTER GEUR GAAN JY EERSTE PROBEER? ππ
14/10/2026
β¨πΈ GLOWTOBER IS NOG LANK NIE VERBY NIE! πΈβ¨
π HET JY AL JOU GLOWTOBER SPECIALS GEGRYP?! π
Oktober is die maand van GLOW, GLAM & SELF-LOVE! ππ En hier by Net Liefde bederf ons julle met ONGELOOFLIKE aanbiedinge wat sommer te mooi is om mis te loop! ποΈ
π· Luukse bederfies vir jou vel
π«§ Heerlike sepies en lyfskrobs
π Pragtige grimering vir daardie ekstra GLOW
π Spesiale kombinasies teen sakpaspryse
π Perfekte geskenkies vir iemand spesiaal (of sommer NET VIR JOU!)
π DIE BESTE DEEL? Jy kry jou gunsteling Net Liefde-produkte teen pryse wat jou beursie ook laat glimlag! π
β¨ Moenie wag totdat jou gunstelinge uitverkoop is en jy wens jy het vroeΓ«r bestel nie!
π© STUUR NOU VIR ONS 'N BOODSKAP OM DIE GLOWTOBER SPECIALS TE SIEN EN JOU BESTELLING TE PLAAS!
πΈ Want elke vrou verdien om mooi, geliefd en bederf te voel β sonder om 'n fortuin te spandeer! π
NET LIEFDE π¦
Met liefde gemaak. Met liefde gebruik.
13/10/2026
β¨ Glowtober Spesiale Combo β¨
Dis beslis een van ons mooiste spesiale Combos β en wat βn groot besparing! π
Bederf jouself of iemand spesiaal met hierdie pragtige selfsorg combo:
πΏ Laventel Sepie
πΏ Hair & Face Serum
Alles wat jy liefhet van natuurlike, sagte en liefdevolle versorging in een mooi kombinasie.
En die beste deel?
π€ Oorspronklik R335
π Nou slegs R250!
Dis βn besparing van R85 β vir twee produkte wat nie net mooi lyk nie, maar ook jou vel en hare heerlik laat voel.
Die perfekte combo vir daai ekstra bederf, g***s en sagte laventel-luuksheid. β¨
Stuur gerus vir ons βn boodskap om joune te bestel πΈ
12/10/2026
πΈβ¨ GLOWTOBER SPOGSPESIAAL! β¨πΈ
π Twee gunstelinge. Een ongelooflike prys! π
Dis tyd om jouself (of iemand spesiaal) van kop tot tone met 'n bietjie ekstra liefde te bederf! π₯°
Ons GlowTober Combo is die perfekte kombinasie van versorging en liefde! π·
π Wat kry jy?
π¦Ά Voete Liefde β Verwen droΓ«, growwe voete met heerlike, voedende vog en laat jou voete weer sag en versorg voel.
πΏ Goggowallie Salf β 'n Veelsydige salf wat help om droΓ«, growwe vel te voed, te versag en te beskerm teen Goggos. 'n Moet-hΓͺ in elke huis!
π Normale prys: R200
π₯ GLOWTOBER PRYS: SLEGS R120! π₯
Dis 'n R80 BESPARING op twee heerlike Net Liefde-produkte! π
πΈ Met liefde gemaak.
πΈ Voedend en versorgend.
πΈ 'n Heerlike bederf vir jouself of 'n geskenkie vir iemand anders!
β¨ Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie! β¨
π© Stuur gerus 'n WhatsApp of privaat boodskap om jou combo te bestel!
π Net Liefde | Sasolburg
π± 067 402 5198
10/10/2026
π¨π MASSIEWE UITVERKOPING VANAAND! ππ¨
JULLEEE!!! π€©ποΈ
Vanaand gaan ons behoorlik MAL MET DIE PRYSE! π₯π₯
Ons hou 'n GROOT UITVERKOPING op ons heerlike Net Liefde-produkte, en julle gaan nie hierdie winskopies wil misloop nie! π
π§Ό SEPIES!
π«§ SKROPPENDE LIEFDE BODY SCRUBS!
π ONGELOOFLIKE PRYSE!
Dis die perfekte geleentheid om jou gunstelingprodukte teen 'n winskopieprys te kry, voorraad op te bou of sommer vroegtydig Kersgeskenkies te koop! ππΈ
β οΈ BELANGRIK:
β¨ Die uitverkoping vind VANAAND OP ONS UITVERKOPING-WHATSAPP-GROEP plaas!
β¨ Beperkte voorraad beskikbaar!
β¨ Wie eerste kommentaar lewer om 'n produk te neem, kry eerste geleentheid om dit te koop!
π NOU IS DIE TYD OM JOU VRIENDINNE OOK GROEP TOE TE BRING!
Hoe meer siele, hoe meer vreugde! π©·
π WIE IS REG VIR VANAAND SE WINSKOPIES?! π₯π
π©· Net Liefde β waar elke bederfie met liefde gemaak word! π©·
πβ¨ Klein treetjies, groot vordering! π©·
Dit voel darem of die hele video-maak dingetjie so effens makliker begin raak! π€π
Ek het hierdie keer vir die HEEL EERSTE KEER self probeer om my video te edit! π¬π So ek hoop regtig dit lyk darem okay! ππ«£
Ek leer nog, ek maak nog foute en daar is beslis nog baie ruimte vir verbetering, maar elke keer raak ek so klein bietjie meer gemaklik daarmee! π₯Ήπ
Dankie aan elkeen wat my en Net Liefde op hierdie nuwe avontuur ondersteun. Julle beteken meer as wat julle besef! πΈ
Nou jaβ¦ geniet die video en wees asseblief sag met my editing skills! π€£π
08/10/2026
β¨πΈ GlowTober πΈβ¨
Dis tyd vir bederf, sagte vel en daardie heerlike Net Liefde glow! π
Ons GlowTober Combo is perfek vir jou as jy jou vel wil laat voel en lyk soos pure liefde:
πΏ Skroppende Liefde 250 ml
πΏ Lyfie Liefde 250 ml
Alles saam vir slegs R130! π€
Hoekom jy dit gaan liefhΓͺ:
β¨ Verwyder dooie velselle
β¨ Laat jou vel vars en sag voel
β¨ Reinig en hidreer
β¨ Perfek vir daardie ekstra self-love bederf
Dis die ideale combo om jouself te bederf of iemand spesiaal mee te verras. π
π© Stuur gerus vir my βn boodskap om joune te bestel voordat die spesiale verby is!
08/10/2026
πΈβ¨ NET LIEFDE β TALG ONDERLAAG β¨πΈ
Jou vel verdien meer as net grimering! π€
Ontmoet ons luukse, romerige Talg Onderlaag Foundation Balm β gemaak met natuurlike talg om jou vel te voed en te bevogtig terwyl jy daardie pragtige, egalige voorkoms geniet!
πΏ Waarom jy dit gaan liefhΓͺ:
β¨ Voed en bevogtig jou vel.
β¨ Sagte, natuurlike afwerking.
β¨ Romerige tekstuur wat maklik versmelt.
β¨ Boubare dekking β van lig tot meer dekking.
β¨ Gemaklik vir alledaagse gebruik.
π¨ ONS 5 PRAGTIGE SKAKERINGS (van ligste na donkerste):
π€ Ivory β Baie ligte, sagte ivoorskakering.
πΈ Silk β Ligte skakering met 'n sagte perske-ondertoon.
β¨ Golden Pearl β Ligte, warm goue beige.
π€ Velvet β Medium, warmer karamelbeige.
π« Mocha β Dieper, ryk bruin skakering.
π 60 ml Foundation Balm β R280
π 5 ml Testertjies β SLEGS R30 elk!
Nie seker watter skakering perfek by jou vel pas nie? Ons testertjies is genoeg vir ongeveer 'n week se aanwendings, sodat jy eers jou perfekte skakering kan vind!
π Natuurlike skoonheid, met Net Liefde gemaak!
π© Stuur vir ons 'n boodskap om joune te bestel!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Net Liefde. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
