Mon Réve
Nails
18/08/2026
Bold with a bow 🎀
❤️ 💅
03/08/2026
09/07/2026
Long overdue post.💅
20/11/2025
✨ Pragtige Naels vir Jaar-eindfunksies & Kersfees! ✨
Die feestyd is om die draai — maak seker jou naels is net so sprankelend soos die seisoen!
Bederf jouself met stylvolle, feestelike en professionele naels wat perfek is vir:
🎄 Kerspartytjies
🥂 Jaar-eindfunksies
🎁 Familiebyeenkomste
💃 Nuwejaarsvieringe
Kies uit:
💅 Klassieke of moderne gel of akriel naels
✨ Glitters, rooi-, goud- en silwerontwerpe
🌟 Fyn kuns vir die fees-seisoen
💖 Neutrale of elegante “office party” looks
Besprekings vir November & Desember vul vinnig op — moenie uitmis nie!
📩 Stuur ’n boodskap om jou plek te bespreek.
06/01/2025
09/11/2023
4 Jaar vandag.
DANKBAAR, dis die gevoel wat vanoggend in my hart is.
DANKBAAR vir elke klient wat vir die afgelope 4 jaar voor my kom sit het. Ek is so geseënd met mense wat my ondersteun en in my glo.
My Man, my Ouers (veral my ouers), kliënte, vriende en kliënte wat vriende geword het. Sonder julle liefde en ondersteuning sou ek nie vandag wees waar ek is nie.
Dankie, dankie en 'n 1000x DANKIE.
Mon Réve, my droom, my baba is vandag 4jaar oud en ek kan met trots se dat ek elke dag opstaan en uitsien om my werk te doen, wat is dan lekkerder om mense mooi te maak.
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Mon Réve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.