Bloom Ruah Namibië

Bloom Ruah Namibië

Share

Barrydale Hand Weavers - katoenge
Whatsapp navrae en bestellings na 0811281614

Bloom Ruah bemark en versprei vanaf Bloom se plaaswinkel!
🌿Ruah! - Organiese leef/huisreeks
🐬Beaubums mikrofiber handdoeke
🛍️Bitti Bags - maak inkopies maklik! Die helende olies van hierdie kruie het elk baie besonderse eienskappe wat jou lyf sal koester in alle opsigte!

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 03/06/2026

Bloom Ruah se winter voorraad is hier!!
Berderf jouself en gaan na jou baasste Ruah verspreider vir jou Ruah bederfies!

03/06/2026

“Wat jy vandag versorg, blom weer ‘môre’..” 🍂🌷

Gebruik hierdie winter om jou vel, jou gedagtes en jou hart sagkens te voed…

RUAH Lyfolie – ’n uitnodiging tot rus en selfversorging.
Masseer dit oor jou hele lyf na ’n warm bad en voel hoe die kalmte insink.

Kry joune: 081 128 1614

01/06/2026

Jou winter-RUAH(asem)
’n Kombinasie van Wasolie, Lyfolie, Lyfbotter en SBF wat jou vel voed, beskerm en versorg — presies wat jy nodig het tussen besige dae en koue aande…

Hou dit byderhand, pak dit saam in oor ‘n naweek… en laat elke druppel jou herinner om tyd te maak vir jouself.

Bestel joune by 081 128 1614…

29/05/2026

Brand jou kersie al te mooi | Ruah Kruiekers 🤍

Haal diep asem, steek daardie lekker ruik kersie aan en pak hierdie nuwe week aan met ‘n glimlag. Laat jou kersie brand!

Bestel joune by 081 128 1614

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 27/05/2026

Ruah se lipbalm is die perfekte keuse vir die somerlig, skerp strale en vakansielippe...

Byewas • Kakaobotter • Koudgeperste soia-olie • Roosmaryn-essensiele olie • Peperment-essensiele olie
Natuurlik en sag op jou lippe.
Van jonk tot oud.

Bestel joune by 081 128 1614

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 25/05/2026

RUAH se diffuserblomreeks | Pragtig en prakties

Kikker jou gunsteling leefarea op, voeg jou gunsteling essensiele olie by en beleef met elke asemteug hoe jou bui sommer verander!
Ons blomme is beskikbaar in:
• Papawer
• Orgidiee
• Woestynroos
• Hibuskus

Bestel joune by 081 128 1614

24/05/2026

Bloom Ruah now a retailer of these lovely handmade products!!

Need someone to hand you a towel?

Only if it’s made from locally sourced cotton that is unbleached and hand woven by skilled artisans.

What can we say? We have very high standards.

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 24/05/2026

Dit ALLES en nog meer by Bloom Ruah Namibië - ons poog om produkte bekostigbaar vir Namibiërs aan te bied!

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 22/05/2026

Bederf jouself en bestel jou katoengeweefde item en dalk voel die winter dalk nie so bleek nie!

WhatsApp 0811281614 vir info of katalogus.

Photos from Bloom Ruah Namibië's post 20/05/2026

Katoen handdoeke in aardse kleure - bederf jouself!

Kontak 0811281614 vir meer info of katalogus!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Gobabis?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Gobabis

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00