Bead Beauty
Quality and affordable beaded jewelry, handbags and so much more to buy!!! ๏ฟฝ๏ฟฝ
09/12/2019
Goeie more๐ธ
Ons kan vir jou n mooi geskenkboksie verpak!
Die boksie bestaan uit:
Serpie
Hangertjie
Armbande
Oorbelle
Dit kos N$100 vir hele kombo!!
Jy kan jou kleur skema spesifiseer๐ธ byvoorbeeld rooi, groen, geel, pienk, blou ens!
๐ฆ Jy kan soveel boksies bestel wat jy wil
NEEM NET KENNIS, BESTELLINGS IS NET VIR VANDAG GELDIG! ๐ธ๐ธ
Sien ook fotos van hoe die kombos lyk!!!
09/12/2019
Mooi kombos te koop!! ๐ธ๐ธ
09/12/2019
Pragtige handsakke/sakke vir die somer!! ๐๐
08/12/2019
Mooiste krale te koop๐๐
08/12/2019
Mooi somer sakke te koop!! ๐๐
08/12/2019
Mooi kombos te koop!! ๐๐บ
08/12/2019
Partige armbandjies beskikbaar!! ๐ธ๐ธ
03/12/2019
Vanaf Januarie 2020 gaan ek sulke produkte ook begin verkoop!!
Hou my facebook blad dop vir nog amazing produkte en vele meer!!! ๐ธ๐
03/12/2019
Krale, oorbelle en armbandjie stelletjies!! ๐๐ผ
03/12/2019
Pragtige serp, krale en armbandjies kombinasies!! ๐๐ธ
03/12/2019
Baie mooi serp, krale en oorbelle kombinasies!
๐๐บ
03/12/2019
Hartjie oorbelle!!!
Klomp kleure beskikbaar vir almal se smaak!! ๐ผ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Windhoek
