Elsa Cunha
Die jongste Afrikanernuus!
Die jongste Afrikanernuus!
18/02/2025
Eis teen polisie: G’n p***s, maar ontmande aangehou vir ‘verkragting’ | Netwerk24 ’n Ondersoekbeampte se “roekelose magsmisbruik” het daartoe gelei dat ’n man onregmatig toegesluit is en dit kos die polisie derduisende.
18/02/2025
GRAFIKA | Wes-Kaap se gemiddelde damvlak daal onder 70% | Netwerk24 Damvlakke het die afgelope week in verskeie dele van die Wes-Kaap verder gedaal, met veral Kaapstad se damme wat al nader aan die vorige jaar se vlak kruip.
18/02/2025
JP Duminy en sy Sue gaan skei | Netwerk24 Die krieketspeler JP Duminy en sy vrou, Sue, se paaie het geskei.
18/02/2025
‘Conclave’ en ‘The Brutalist’ wen elk vier Baftas | Netwerk24 'Conclave' spog met vier Bafta-pryse, terwyl 'The Brutalist' se Brady Corbet as beste regisseur vereer is en Adrien Brody as beste akteur.
18/02/2025
‘Bedreiging’ deur Iran: ‘Israel sal klaarmaak wat hy begin het’ | Netwerk24 Benjamin Netanyahu, premier van Israel, het Sondag waar hy langs Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake, op ’n nuuskonferensie in Jerusalem gestaan het, gesê Israel sal met Amerika se ondersteuning “klaarmaak wat hy begin het”.
18/02/2025
Só ry die trein, die Ellisparkse rugbytrein | Netwerk24 Sarel van der Walt het die afgelope naweek weer per trein na Ellispark gereis om verslag te doen oor die wedstryd tussen die Leeus en die Stormers.
18/02/2025
Opkikkers: Djokovic sê sommige spelers word voorgetrek | Netwerk24 'Die twee gevalle van Iga Swiatek en Jannik Sinner het baie aandag getrek en dit is nie ’n goeie beeld vir ons sport nie.'
Clique aqui para solicitar o seu anúncio patrocinado.
Entre em contato com o negócio
Telefone
Website
Endereço
Guimarães
Horário de Funcionamento
| Segunda-feira | 09:00 - 18:00 |
| Terça-feira | 09:00 - 18:00 |
| Quarta-feira | 09:00 - 18:00 |
| Quinta-feira | 09:00 - 18:00 |
| Sexta-feira | 09:00 - 18:00 |
| Sábado | 09:00 - 00:00 |

18/02/2025
18/02/2025