The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter

The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter

Share

I believe every woman deserves to understand her skin and feel confident in it.

Here I share:
• Simple skincare tips
• Real Client/Product Stories
• The experience of building a business with women
Feel free to book your session with me. o Professional Colour-Coding Analysis Consultations & Make-up
o Skin Care
o Weight Loss assistance
o Weekly Measure & Weigh Groups
o Vitamin Analysis
o Annique Pamper Parties (Facials & Make-up)
o Women’s day Promotions

18/08/2026

Saterdag was ons by die Annique Rooibos ✨Magic Event in Pretoria — ons jaarlikse nasionale konferensie.

Wat ’n inspirerende dag vol energie, spanbou en saam groei.

En natuurlik moes ons die rooi tapyt met ’n bietjie ekstra team "spirit" aanpak!✨

Meer foto’s kom nog…

18/08/2026

Sien is glo! 👀

Net 5 dae se verskil met Annique Baby Rooibos Tea en Rooibos & H**p Body Crème. ❤️

Photos from The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter's post 15/08/2026

Wat ’n inspirerende dag saam met ons Annique-leiers! 💚

Gister was gevul met leer, deel, nuwe idees en mooi vriendskappe terwyl ons by mekaar geleer het en saam leierskap gevier het.

So dankbaar om deel van hierdie besondere geleentheid te wees. ✨

13/08/2026

Raai wie is oppad na Annique Rooibos se Magic Event toe? ✨

Hoe lekker om saam met hierdie spesiale groep dames op pad te wees vir ’n naweek vol inspirasie, erkenning, lekker saamkuier en natuurlik ’n bietjie Annique Rooibos magic!

Ons is reg vir alles wat die naweek inhou — en nog meer reg om dit saam te geniet.

13/08/2026

Oppad na die Annique Rooibos Magic Event! ❤️

Hoe lekker om saam met hierdie spesiale groep dames op pad te wees vir ’n naweek vol inspirasie, erkenning, lekker saamkuier en natuurlik ’n bietjie Annique magic!
Ons is reg vir alles wat die naweek inhou — en nog meer reg om dit saam te geniet.

Raai wie is oppad na Annique Rooibos se Magic Event toe? ✨
Elrita Hetzel Magda Schröder Hannetjie Els Annique Rooibos Consultant - Hannetjie Els Annique Rooibos with Thea Dalene Richter Leanne Jv Rensburg Nel Michelle Van Wyk Holtzhausen

11/08/2026

Ek slaap nie lekker in die aand en word amper elke uur wakker. As ek eers wakker is, lê ek soms vir ’n uur of twee en sukkel om weer aan die slaap te raak. Die volgende dag is ek dan so moeg en sukkel ek om te konsentreer. Teen die aand kan ek skaars my oë oophou.

Maar nou het ek goeie nuus — ek slaap weer! Ek word nog soms in die nag wakker, maar ek raak weer lekker aan die slaap en lê nie meer vir ure en rondrol nie. Ek droom selfs weer, en dit voel vir my asof ek baie dieper slaap.

Ek staan soggens op met soveel meer energie en dit voel heerlik. Lekker slaap is vir my ’n groot luukse, en hierdie gaan verseker een van my gunsteling produkte word.

https://annique.com/forever-healthy-optirest-30-capsules?ref=511736

10/08/2026

🩷 ’n Geur sê iets van jou, nog voordat jy ’n woord gesê het.

Delight Fragrance, geïnspireer deur Estée Lauder Pleasures, is vars, vroulik en sommer net lekker om te dra.

En nou kry jy dit saam met die bypassende Miracle Tissue Oil Lip Treatment in Coral — ’n pragtige bederf vir jouself of as geskenk.

09/08/2026

Ek het eenkeer gehoor van navorsing wat daarop dui dat mans dikwels herlaai deur harde werk of harde oefening — terwyl vroue dikwels herlaai wanneer hulle tyd saam met ander vroue spandeer.

En hoe waar voel dit nie?

Daar is iets besonders aan vroue wat tyd maak vir mekaar — om te luister, saam te lag, mekaar te bemoedig, te ondersteun en soms net daar te wees.

Mag hierdie Vrouemaand ’n wonderlike maand vir jou wees. Mag jy tyd maak vir die vroue in jou lewe, hulle opbou en aanmoedig, en dalk net deur jou teenwoordigheid iemand se lewenspad ’n bietjie ligter en makliker maak.

Gelukkige Vrouedag en ’n baie besondere Vrouemaand. 💜

06/08/2026

Kyk net hier wat sê Andoline....

“Ek het ’n baie droë, sensitiewe vel, veral gedurende die koue wintermaande.

Ek gebruik nou die Hyaluronic Acid Serum twee keer per dag voordat ek my Revitalising Cream en Sensitive Moisturiser aanwend.

My vel voel sag en gehidreer, sonder enige droë areas.”

Lees lekker verder hier:
https://annique.com/essense-hyaluronic-acid-serum-30ml

05/08/2026

Wil jy graag Annique Rooibos-velsorg produkte self voel, ervaar en leer hoe dit werk?

Tydens jou 45-minute velafspraak toets jy self die produkte onder my leiding, terwyl ek stap vir stap verduidelik hoe om dit reg te gebruik.

Daarna stel ek vir jou ’n persoonlike oggend- en aandvelroetine saam.

Bespreek jou afspraak op WhatsApp:
https://wa.me/message/376WISE5HAKAG1⁠

Groete Dalene Richter

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:15
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 20:15
Thursday 09:00 - 20:15
Friday 09:00 - 17:15
Saturday 09:00 - 05:00