Petro Kotze Voetsorg

Petro Kotze Voetsorg

Share

@ Vredekloof Brackenfell Mon-Fri 9h-18h & Sat 9- 14h00
Foot Health Practisioner from APMA PODAITRY & Nail Technician

07/08/2026
06/08/2026

Vandag se VROUEMAAND-UITSONDERING gaan aan my liefling skoondogter, Veronica Mia'tjie Kotzé
Dankie my engel kind vir jou mooi sagte voetspore in mamma se lewe...die DAAR WEES ALTYD oomblike, jou lekker kos, jou bederf, al die blomme wat jy so vir my gee. En jou AARDSE geduld met my stoutgat seun Johan. Behou altyd jou sagte klein omgee hartjie en WALK BY FAITH, NOT BY SIGHT...jou gunsteling vers. Love you Mia Muis 🩷

06/08/2026

MOET LEES VIR VROUE 🌺
WAAROM VROUE BO 50 IN VERKEERDE VERHOUDINGS BLY ?
Hul bly soms in slegte verhoudings uit vrees vir eensaamheid, finansiële onsekerheid, sosiale stigma, of 'n gebrek aan 'n ondersteuningsnetwerk. Hierdie vrese weeg vir hulle swaarder as die pyn van slegte behandeling, dikwels versterk deur jare van gewoonte of lae selfbeeld.
Redes vir Hierdie Situasie
Vrees vir Eensaamheid
Die gedagte aan 'n leë huis is skrikwekkend.
Hulle vrees dat hulle niemand nuut sal ontmoet nie.
Al is die man sleg, is hy 'n bekende geselskap.
Finansiële Onsekerheid
Baie vroue hang finansieel van 'n man af.
Hulle is bang hulle kan nie hul eie huur of kos bekostig nie.
Eiendom en pensioene is dikwels gekoppel aan die verhouding.
Sosiale Druk en Stigma
Skei of alleen wees op 'n ouer ouderdom voel vir sommige soos 'n mislukking.
Vriende of familie verstaan dalk nie die besluit nie.
Tradisionele verwagtinge van die gemeenskap speel 'n rol.
Lae Selfbeeld
Jare van kritiek breek 'n mens se selfvertroue af.
Hulle glo dalk hulle verdien nie beter nie.
Hulle d**k hulle is te oud om oor te begin.

05/08/2026

Dis VROUEMAAND !
Elke jaar Augustus probeer MOOI vroue wat vir my kosbaar is uitsonder.
Vanoggend wil ek Nicoleen Herholdt sommer net 'n warm hartsdrukkie kom gee. Nie net is sy 'n puik Area bestuurder van Avroy Shlain nie, maar sy is bondel mooi vreude. Jy is pragtig, down-to-earth, en altyd beautiful aangetrek en so mooi versorg. Dankie dat jy deur my werk in my lewe ingestap het met voetspore van omgee & my vel na baie bestralings kom gesond maak het. Ek salueer jou in die vroue maand.🩷

04/08/2026

Poly Gel Free-Hand Extensions with Chrome Powder.

04/08/2026

Baie dankie vir die mooi review, dit wil my voorkom ek kan as 'n Hanswors ook werk kry.🤣

03/08/2026

Baie dankie vir die mooi Review. Ek waardeet dit so baie van kliente

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Brackenfell?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Tamboekie Road Vredekloof
Brackenfell
7550