Skip to content
Salons10
MEL'S NAILS

MEL'S NAILS

Breede Valley Nail salon

MEL'S NAILS - Waar elke Vrou belangrik is, kom bederf jou self met mooi naels en tone.

18/08/2024

Hi almal
Soos reeds baie van julle weet het ek verlede week my besigheid verkoop, dit was vir my bietjie moeilik om vas te werk en nog na ure naels te doen..

Elanza van GLAM NAILS het my besigheid oorgekoop, sy is diebaar,baie vriendelik en ek weet sommer julle sal gemaklik wees met haar.
Ek het gister my naels laat doen by haar want soos julle weet is ek vol dinge wanneer dit kom by my naels. Haar plek het my sommer vinnig gemaklik laat voel en ons het lekker gesels terwyl ek gepamper word. Ek is baie trots om tw kan se dat haar werk is van die beste en ek kon niks fout vind met haar werk nie, dis perfek in my oe.

Ek vra dat julle haar asb sal ondersteun en sien onderaan n video van my naels wat sy gedoen het.
Ek wil graag vir al my kliente weereens dankie se vir julle ondersteuning deur die jare en die verhoudings wat ons opgebou het.

Ek mis julle almal reeds baie en wens julle n vreugde,liefde volle lewe toe

Baie liefde
Mel

23/05/2024

Ek hoop en vertrou dit gaan goed met almal??

Baie dankie vir almal se ondersteuning en liefde..julle elkeen word opreg wardeur. Dankie vir die pad wat ek saam een en elkeen kon stap en dat ek sommer op party van julle se skouer kon huil en julle op myne.. soos almal weet was die n baie groot besluit vir my en my besigheid maar ek glo die Here se planne met my is groter as wat ek aan kan d**k en ek vertrou dat hy die nuwe hoofstuk vir my gee vir n rede.

Julle almal ia amazing mense en elkeen se bond wat ek het met julle is vir my baie spesiaal. Ek het elke klient lief en die wat ek nie meer gaan sien nie, wens ek julle die beste in die lewe toe..

Baie liefde
Mel # # #

20/05/2024

Baie geluk aan Michelle Du plessis met die wen van Gel naels en tone, stuur asb n whatsapp om jou afspraak te maak🥳🥳

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, dit word wardeur..

04/05/2024

Hoe rooier hoe mooier... ek d**k dis stunning en pas so mooi by tannie se persoonlikheid..

Photos from MEL'S NAILS's post 02/05/2024

🤗 hoe kan ek nie verlief wees op my werk nie..

01/05/2024

Kompitisie tyd!!

Hoe om in te sktyf...

1- like my page
2- like die post
3- share die post
4- tag 3 vriendinne

En staan n kans om GEL NAELS en TONE met ART of GLITTER ingesluit!!

Kompitisie eindig die 19de MEI en wenner sal die 20ste Mei aangekondig word op my blad..

# # #

Photos from MEL'S NAILS's post 01/05/2024

Hi almal
Ek hoop dit gaan goed met julle?

Ek weet ek is baie stil op my page die laaste tyd,maar ai die brein wil nie meer werk in die aande nie😅

Ek wil graag onder almal se aandag bring dat ek tans probleme het met my kaart masjien en ek het al navraag gedoen,so ons wag. Tot en met dan vra ek dat almal asb sal kontant of EFT. Indien julle EFT vra dat dit asb onmiddelik sal beskikbaar maak aangesien ek al voorheen kliente gehad het wat die POP fake.

Anyways mag almal n geseende dag he en soveel liefde van my af.

Weereens wil ek ook dankie se aan al my kliente want sonder julle sou ek nie vandag hier kon wees nie.. baie dankie aan julle.

# # #
Mel

26/03/2024

🤩🤩

19/03/2024

Tulips are a girls best friend...🫠🫠

Photos from MEL'S NAILS's post 16/03/2024

Bly nog altyd verlief op my werk

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MEL'S NAILS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Breede Valley.