Skip to content
Salons10
Jolandi Rudman

Jolandi Rudman

Bronberrik Health/Beauty

WoWJude face cloths en Tupperware

31/08/2026

Happy happy bday my pop! Mag dit n mooi geseende daggie wees. Ons mis jou en is baie lief vir jou! 🤍🎂

17/10/2025

My liefie pop, jou laaste skooldag 🤍. Wat ’n reis was dit nie, met groei, lag, trane en soveel mooi herinneringe. Ons is ongelooflik trots op die jongdame wat jy geword het. Glo in jouself nou meer as ooit – jy’s gereed vir hierdie laaste stappie. Sterkte met die eksamens, ek weet jou ster gaan skitter. Ek bid vir jou net liefde en seen toe. Baie lief vir jou!

Photos from Jolandi Rudman's post 05/10/2025

Matriekafskeid 2025!

02/08/2025
Photos from Jolandi Rudman's post 20/06/2025

Happy happy my Stevi kind🤍

Photos from Jolandi Rudman's post 15/02/2025

Geluk met jou “truck” my Stevie!! Veilige myle!!

Photos from Jolandi Rudman's post 15/02/2025

Laaste skool Valentynsbal! Jy het so mooi gelyk my Mea Muis!!

Photos from Jolandi Rudman's post 24/12/2024
31/08/2024

My liefste Mea pop jy verjaar!! Kan nie glo jy is al 17 nie. Jyt die mooiste omgee hart, lekkerste lag, mooiste oē, beste musiek smaak, lekkerste drukkies… mag die nuwe jaar net geseënd vol liefies. Moet nooit verander nie! Ons is baie lief vir jou🤍

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jolandi Rudman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Bronberrik.