Die Burger Gesond
Gesond! is Die Burger se gesondheidsbylae wat twee keer per maand verskyn met interessante leesstof.
04/08/2026
🏡 Gesondheid in die huis
Hoewel muf dikwels as ’n boukundige probleem beskou word, kan dit ook gesondheid beïnvloed.
➡️Volgens Deon Smit, eienaar van Mold Detection SA, dui muf op ’n onderliggende vogprobleem wat jou huis beskadig én jou gesondheid en binnenshuise luggehalte beïnvloed.
Wees waaksaam vir die gevare van muf | Netwerk24 Wanneer muf op ’n muur of plafon verskyn, gryp baie mense bloot na bleikmiddel of verf, maar dit is die muf wat jy nie kan sien nie wat die groot probleem is.
24/07/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
🍎 Vrugte
Hoewel vrugte gesond is, beteken dit nie dat onbeperkte hoeveelhede geëet moet word nie.
🏠 In die huis
Muf dui op ’n onderliggende vogprobleem wat jou huis beskadig én jou gesondheid en binnenshuise luggehalte beïnvloed.
👨 Mansgesondheid
Dit blyk dat mans meer geneig is om doktersbesoeke te vermy met die gevolgtrekking dat baie Suid-Afrikaanse mans eers ernstige gesondheidstoestande ontdek wanneer die siekte reeds gevorder is.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 7 Augustus 2026.
08/07/2026
🩺 Gewigsverlies
“Dit is medisyne soos enige ander voorskrifmedisyne. Wanneer dit reg gebruik word, bied dit groot voordele. Maar wanneer mense ongeregistreerde produkte koop of inspuitings gebruik wat nie behoorlik vervaardig is nie, neem hulle ’n enorme risiko.”
➡️Dr. Charlene Wolberg, algemene praktisyn met ’n meestersgraad in voedingswetenskap by die Netcare Linksfield-hospitaal, deel meer.
Gewigsverlies-‘cocktails’ kan jou duur te staan kom | Netwerk24 Die gewildheid van gewigsverliesinspuitings soos semaglutied en tirzepatied het die laaste paar jaar wêreldwyd ontplof.
03/07/2026
LEES GRATIS | Tuishulpmiddels 👩🦽
Met ’n tuishysbak kan huiseienaars steeds elke verdieping van die huis veilig en gemaklik bereik, selfs wanneer dit moeilik raak om trappe te klim.
➡️ Lifta Stairlifts SA deel meer oor hul tuishysbakke.
Moenie beperk word in jou eie huis nie | Netwerk24 Tuishysbakke maak dit moontlik om langer veilig en onafhanklik in jou eie huis te bly, selfs wanneer mobiliteit met verloop van tyd ’n uitdaging raak.
03/07/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
👩🦽 Tuishulpmiddels
’n Tuishysbak van Lifta bied ’n praktiese oplossing deur veilige toegang tussen verdiepings te verseker.
☕️Moét-hê-produkte vir die winter
Só kan jy die koue dae opkikker!
🥤 Algemene gesondheid
Energiedrankies bevat ’n kombinasie van bestanddele wat jou hart, lewer, niere, brein en metabolisme onder druk kan plaas en die uitwerking daarvan begin reeds by die eerste blikkie.
💉 Gewigsverlies
Die gewildheid van gewigsverliesinspuitings soos semaglutied en tirzepatied het die laaste paar jaar wêreldwyd ontplof, maar 'n kenner waarsku dat dié produkte ernstige gesondheidsgevare kan inhou omdat niemand met sekerheid weet wat dit bevat nie.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 24 Julie 2026.
24/06/2026
LEES GRATIS | Laseroogprosedures 👁️
Vir mense wat sukkel met visieprobleme weens skade aan jou kornea is die trans-fototerapeutiese keratektomie (trans-PTK) dalk die antwoord.
➡️Dr. Daemon McClunan, ’n oftalmoloog van die Atlantic Eye Laser Centre in Kaapstad, vertel meer.
Korneale probleme kan met dié prosedure opgelos word | Netwerk24 Visieprobleme is een van die ongemaklikste goed om mee saam te leef, veral as dit moeilik raak om jou daaglikse take af te handel.
22/06/2026
LEES GRATIS | Oogprosedures 👁️
Ervaar jy herhalende oogbewegings wat nie beheer kan word nie? Dit kan dalk nistagmus wees.
➡️Dr. Carina Slazus, ’n oftalmoloog van die Cape Eye Hospital, gee meer inligting oor hierdie kondisie.
Moenie skielike oogbewegings ignoreer nie | Netwerk24 Mense is geneig om onwillekeurige oogbewegings as bloot ’n oogprobleem af te maak, maar soms kan dit die eerste teken van ’n onderliggende neurologiese, binne-oor- of ander mediese toestand wees. Nistagmus is juis so ’n toestand, een wat selde op die eerste oogopslag herken word.
19/06/2026
LEES GRATIS | Mansgesondheid 👨
In jonger mans is die oorsaak van erektiele disfunksie meestal psigologies, soos prestasieangs, stres, of spanning in die verhouding. By mans van ouer as 40 verander die prentjie en kardiovaskulêre gesondheid, bloeddruk, diabetes en hormonale veranderinge word al hoe meer relevant.
➡️Johno de Klerk, ’n fisioterapeut by Tygerberg Physio Clinic, en dr. Elna Rudolph, ’n seksuoloog van My Sexual Health, deel meer.
Vacuhealth
Erektiele disfunksie beteken nie alles is verby nie | Netwerk24 Net oor jy met jou erektiele funksie sukkel, beteken dit beslis nie dat jou liefdeslewe verby is nie. Suzaan Potgieter het by twee kenners aangeklop om meer uit te vind oor hoe mans hierdie kwessie kan behandel én voorkom.
19/06/2026
LEES GRATIS | Bril-onafhanklikheid 🤓
Die doel van 'n lens prosedure is om ’n persoon se visie te herstel, maar ook om bril-afhanklikheid te verminder of meestal om die persoon heeltemal onafhanklik te maak van die gebruik van ’n bril of kontaklense.
➡️ Dr Frikkie Hartog, ’n oftalmoloog van Bellville, verduidelik meer oor katarak- en lensprosedures vir die wat dit oorweeg om van hul bril ontslae te raak.
Bril-onafhanklikheid net ’n prosedure weg | Netwerk24 Of jy nou ver of naby wil sien, daar is ’n prosedure wat jou kan help om jou sig so te herstel dat jy glad nie meer ’n bril nodig sal hê nie. Dr. Frikkie Hartog, ’n oftalmoloog van Bellville, verduidelik meer oor katarak- en lensprosedures vir die wat dit oorweeg om van hul bril ontslae te ra...
19/06/2026
🗞️ Moenie Gesond in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!
👁️ Laseroogprosedures
Of jy nou ver of naby wil sien, daar is ’n prosedure wat jou kan help om jou sig so te herstel dat jy glad nie meer ’n bril nodig sal hê nie.
Vir mense wat sukkel met visieprobleme weens skade aan jou kornea is die trans-fototerapeutiese keratektomie (trans-PTK) dalk die antwoord.
👨 Mansgesondheid
Net oor jy met jou erektiele funksie sukkel, beteken dit beslis nie dat jou liefdeslewe verby is nie
💇♀️ Haarverlies
Elke dag verloor ons hare, maar wanneer die kam vol raak, die stort verstop en kaal kolle begin verskyn, is daar ’n kans dat jou liggaam probeer om iets vir jou te sê.
📲 LEES MEER HIER: https://www.netwerk24.com/dieburger/bylaes/gesond
Ons volgende uitgawe verskyn op Vrydag 3 Julie 2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
Cape Town
8001
