Beauty by Minke
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beauty by Minke, Beauty Salon, Stellenberg, Bergsig Garden Village no. 65, Cape Town.
28/05/2026
☀️ DAILY SPF IS NON-NEGOTIABLE ☀️
Whatever the weather, protecting your skin from UVA & UVB damage is one of the most important steps in your skincare routine.
We love Heliocare for its lightweight feel, broad-spectrum protection and skin-loving antioxidant technology. ✨
Perfect for everyday wear and especially important after skin treatments.
Ask our team which Heliocare SPF is best suited to your skin type.
07/03/2025
Desember 2024 was dit al 7 jaar wat ek my salon het. Die volmaakte getal in die Bybel. Dis ook dieselfde jaar wat ek ‘n geleentheid gekry het om oorsee te gaan werk by ‘n velsorgkliniek met die ongelooflikste nuwe tegnologie en geleenthede wat op my wag. Ek weet dit het op Sy perfekte tyd gekom soos dit moet wees.
Dankie vir elke bruid, elke kliënt en elke storie wat in my salon gedeel is oor hierdie 7 jaar. Ek sal nooit genoeg dankbaarheid kan wys vir hoe elkeen my help groei en vorm het tot waar ek vandag hierdie nuwe geleentheid kan gaan aanpak nie.
Baie liefde
Minke x
20/02/2024
09/02/2024
Weekend Feels 😉🥂
08/02/2024
In aksie 💄🥰
Dit was só lekker oggend. Dankie vir die groot voorreg om op hierdie manier deel van jou groot & spesiale dag te kon wees. 👰🏼♀️🫶
19/10/2023
GRETHE | hierdie troue & foto’s het soos iets uit Vogue gelyk 😍 dankie dat ek die voorreg gehad het om deel te wees hiervan. Jy het ‘stunning’ gelyk! .dutoit
06/09/2023
CONSISTENCY is key.
🧖🏼♀️ Follow your daily skincare routine.
🧖🏼♀️ Go for your regular treatments.
🧖🏼♀️ SPF!!
🧖🏼♀️ Be patient when it comes to results, especially when starting off with new products. Give it at least a month.
08/08/2023
🥰👏 altyd lekker om by die mooie Kaleo Guest Farm te werk en soveel meer wanneer dit so spesiale bruid is, Suzaan Adriaanse.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Stellenberg, Bergsig Garden Village No. 65
Cape Town
7550
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 20:00 |
| Tuesday | 07:00 - 20:00 |
| Wednesday | 07:00 - 20:00 |
| Thursday | 07:00 - 20:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |
