Paarl Dienssentrum
Old Age people still going strong and still doing their best
03/06/2026
Ons looitjie wenner vandag was Me Sheraldene Viljoen. Baie geluk.
Wird gelukwens deur Me Monica
Prys was hangertjie met earings
Welldone Olivia and all the best with your achievement ....from Paarl service Centre
03/06/2026
Ontbyt aangebied deur Grant Johnson. Dankie Grant vir jou onbaatsigtige omgee vir ons bejaardes . God se seeninge sal op u neerdaal
Wil ook die SAPS bedank wat kom gesels het oor kinder beskermings week. Ons waardeer dit en inligting was leervol.
03/06/2026
Baxter teater fotos
Lede oppad Baxter Teater toe
Lede was by die Baxter Teater
30/05/2026
Ons dienssentrem het Donderdag 28 Mei 2026 n spesiale besoek gehad. Sally Smith n sendeling uit Argentinie het die Woord met ons gedeel uit Psalm92:13. "Die regverdige sal soos n palmboom blom".
Dit was so n seen om saam te luister,te leer en ook speletjies te speel.Dankie Sally vir jou bediening en die vreugde wat jy gebring het.
"Gepot in die huis van die Here, sal hulle blom in die voorhowe van ons God"p
30/05/2026
Baie geluk aan Me Kuiler met haar verjaarsdag
Word gelukwens deur auntie Hilda
Baie geluk aan Me Kuiler met u verjaarsdag
23/05/2026
Elke persoon besig met naaldwerk en brei werk en geniet wat hulle doen.
Spanwerk laat droom werk.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Paarl
Cape Town
7646
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 14:00 |
| Wednesday | 10:00 - 14:00 |
| Thursday | 10:00 - 14:00 |
