Bietjie60

Bietjie60

Share

Die reis van 60 wees. Klim op die bus en geniet die reis...

02/02/2026

Indien jy soos ek besluit het om vanjaar die figuur bietjie aan te spreek sal jy weet dat wildswors bietjie beter is as skaap en bees. Wel die afgelope naweek het ek Stilbaaiwes-Deli se Gemsbok wors probeer. Man o man dit is regtig amazing verby. Verseker my nuwe gunsteling... en indien jy 60 plus is kry jy boonop 5% afslag. Welkom Bietjie60. O ja en al Koffieman se koffie is daar beskikbaar...

02/02/2026

Indien jy die FUNtasiese ouderdom van 60 bereik het en deel is van die Bietjie60 groep dan kan jy voortaan 10% afslag kry. Kontak my op whatsapp of epos by [email protected] As jy nog nie lid is nie, wel gaan hou net van ons Bietjie60 blad op Facebook of Instagram

14/01/2026

Het jy geweet

14/01/2026

Wanneer jy voortaan by Annie-Marie Dunthorne gaan kuier sê vir haar of haar wonderlike personeel jy is nou lid van die wonderlike fase van jou lewe...

12/01/2026

Dit is "Janu worry" maar don't fear. By Stilbaai Wes Deli en Koffieman kry jy 5% afslag op jou aankope. Hou van blad en sê vir ons jy is deel van Bietjie60.
Indien jy as besigheid in Durbanville gelee is en ook vir ons mense van so Bietjie60 plus wil afslag gee kontak my gerus.
https://maps.app.goo.gl/hd45kjWjniUpJXXw5?g_st=ac

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Stockholmstraat 29
Cape Town
7570