Lomoya

Lomoya

Share

Inspired by spirit, breath and soul. Capturing the unseen power of scent.A fusion of African luxury.

18/06/2026

17/06/2026
14/06/2026

Hoeveel van die dinge wat jou gisteraand wakker gehou, het God nie ๐š๐™ด๐™ด๐™ณ๐š‚ in Sy hande nie?

Ons dra soms ๐š•๐šŠ๐šœ๐š๐šŽ wat nooit bedoel was om op ons skouers te wees nie. Ons ๐š‹๐šŽ๐š”๐š˜๐š–๐š–๐šŽ๐š› ons oor mรดre, probeer ๐šŠ๐š—๐š๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ afdwing en soek ๐š‹๐šŽ๐š‘๐šŽ๐šŽ๐š› oor dinge wat eintlik reeds aan Hom behoort.๐ŸŒพ

Maar ๐™ถ๐™ด๐™ป๐š˜๐š˜๐™ต vra nie dat ons alles moet verstaan nie.....
๐™ถ๐™ด๐™ป๐š˜๐š˜๐™ต vra dat ons moet vertrou!!๐ŸŒพ

๐ŸŒพVandag wil ek jou herinner dat God nie ๐šŸ๐šŽ๐š›๐š›๐šŠ๐šœ word deur jou omstandighede nie. Hy sien die ๐š™๐šŠ๐š wat jy nog ๐™ฝ๐š’๐™ด kan sien nie!
Hy ken die ๐šŠ๐š—๐š๐š ๐š˜๐š˜๐š›๐š๐šŽ voordat jy die vrae gevra het.
En Hy ๐š๐š›๐šŠ jou, selfs op dae wanneer jy voel jy het nie meer krag oor nie!๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒพ

๐ŸŒพMiskien is die grootste gebed wat jy vandag kan bid nie vir โ€™n ๐™พ๐™ฟ๐™ป๐™พ๐š‚๐š‚๐™ธ๐™ฝ๐™ถ nie, maar vir ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ....
Die ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ wat kom wanneer jy ophou vasklou aan dit wat jou ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ maak en dit in Sy hande los.

Want jy ๐‘ฏ๐‘ถ๐‘ฌ๐‘ญ ๐‘ต๐‘ฐ๐‘ฌ alles te dra wat jou pla nie.๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐Ÿ™Œ๐Ÿป

๐ŸŒพGod het nooit bedoel dat jy alleen moet nie!!!

Sit โ€˜๐‘ฌ๐’Œ ๐’ƒ๐’Š๐’… ๐’—๐’Š๐’“ ๐“ฟ๐“ป๐“ฎ๐“ญ๐“ฎ' in comments en sit als wat vandag vir jou swaar is by God se voet neer๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address


28 Tempest Street Monaghan Farm
Centurion
1739