Lyttelton Haarkappers

Lyttelton Haarkappers

Share

Kom kuier gerus. Nuwe kliente welkom. Groete Annalie

31/07/2026

Ons vat so bietjie af 🙌🏼

Photos from Lyttelton Haarkappers's post 29/01/2025

💈Ons is reg om julle te help in ons nuwe plekkie💈

125 Cantonments Road, Lyttleton Manor, 0157

Sien julle daar✂️

19/11/2024

🎄En so Kom 2024 Amper Tot n Einde🎄

Hoop Almal Geniet Die Rus en Tyd Saam Familie.

Geseënde Kersfees en Dankie Vir Al Die Ondersteuning Die Jaar! Ons Maak Weer So In 2025 ❣️

09/10/2024

🌊💈Lang Naweek "Loading"💈🌊
Bietjie rus voor die einde van die jaar! Sien julle weer gou!

30/06/2024

💈✂️So bietjie tyd vir rus in die middel van die jaar✂️💈

27/03/2024

✝️🐣💈Geseënde Paasfees Aan Al Ons Kliënte💈🐣✝️

13/11/2023

🌊💈Wanneer Die See Jou Naam Roep Moet Jy Verseker Antwoord💈🌊
Dit is vakansie tyd vir ons, sien julle binnekort weer!

Photos from Lyttelton Haarkappers's post 04/08/2023

⚡️Geen Krag? Geen Probleem!⚡️

You cut the power, I still cut the hair🙌

Ons werk al heeldag in die heerlike winter son, sien julle weer more💇‍♂️🌞💈

03/04/2023

😁Wat n lekker herinnering😁

Ons advertensie van 1975-1977!

Ons het intussen getrek en ons nommer verander✂️✂️✂️

20/02/2023
Want your business to be the top-listed Hair Salon in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


125 Cantonments Road Lyttleton Manor
Centurion
0157

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00