NATU SKIN CARE

NATU SKIN CARE

Share

Natural Remedy For Treatment of:
Itching or Breeding Piles, Skin Pegmentation, Mild Burns and Scrat

03/02/2022

Natu Skin Care is die wonder salf wat uit natuurlike bestandele bestaan en word geslagte lank gebruik vir verskeie vel toestande.
Dit help vir verskeie vel probleme en speel gou klaar met kroniese aambeie en vel uitslag en help ook vir vel pigmentasie, ligte brand wonde en skrape, atletiese voete, insek byte, Ekseem en help met vroegtydige behandeling van Squamous Cell Carcinoma gewoonlik op dele van die ore ens.
Bestellings van n 25g potjie vir R85,00 elk plus versending van R71,00 tot naaste Poskantoor.
Bestellings van 10 x 25g potjies in n vertoon houer vir Agente vir R650,00 plus versending van R71,00 (tot maksimum van 1kg wat twee vertoon houers van 10 potjies elk uitmaak)
Bestel gerus by Kotie 0729471458 [email protected] of Jan 0836817149

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in George South?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


31 Meent Street
George South
6529