Hair City George
Hair Salon
21/11/2014
Ietsie funky vir die somer...
The right hairstyle can make a plain woman beautiful and a beautiful woman unforgettable.. Have a super day...
09/09/2014
Ons nuwe reeks haarprodukte is op die rakke Bio Kinetic. Die vrouens wat sukkel om julle hare self by die huis te doen is nou iets van die verlede. Die resultate is ongelooflik. Dit is n verskeidenheid van shampoo, conditioners, styling aids, haarspray en nog baie meer en word verkoop teen n baie bekostigbare prys. Kom kyk gerus en wees verras.
Halo almal. Benodig n gekwalifiseerde haarkapster met n klientebasis, wat dadelik kan begin. Laat weet my as jy van iemand weet of as jy belangstel. Bel gerus op 044 873 3060 of op my selfoon 072 521 8045. Mag almal n geseende week he wat voorle.
Halo almal. as daar enige bespreekings gedoen moet word na ure of die salon se foon buite werking is kan julle my gerus n luidjie gee op 072 521 8045. Almal moet n awsome lekker weekie he!
11/07/2014
Hair City retail. We have Schwartzkopf and Loreal for you're own special need!
11/07/2014
Katy, also our receptionist at Hair City.
11/07/2014
Some of Hair City's staff, Eunice & Katy that will welcome you with a big smile and make you feel at home with the BEST head massages in town..
11/07/2014
Come and visit our salon at Redefine Boulavard Centre, shop 7, York street, George
11/07/2014
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Redefine Boulevard Shop No 7, York Street
George
6529
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 10:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 16:00 |
