Jasmine Beauty
Jasmine Beauty is a small salon managed from home. Jasmine Beauty offers you a healthy lifestyle, skin care and healthy hair!
πΏ Welkom by Net Liefde β Natuurlike Sorg, Tradisionele Waardes πΏ
Aan al ons nuwe volgers β welkom!
Ons is baie bly julle is hier.
Net Liefde is βn klein, hartgedrewe velsorg-handelsmerk wat fokus op eenvoudige, tradisionele en sorgvuldig vervaardigde produkte.
Ons glo daaraan om terug te gaan na basiese, kwaliteit bestanddele β met spesiale aandag aan tallow-gebaseerde formulerings.
β¨ Wat ons bied:
β’ Tallow gesig- en lyfrome
β’ Natuurlike balms en lipprodukte
β’ Handgemaakte seep
β’ Spesiale produkte en geskenk stelle
β’ Tiener velsorg reeks (binnekort beskikbaar)
π Hoekom tallow?
Tallow word al geslagte lank in velsorg gebruik.
Dit is ryk en voedend en staan bekend as βn uitstekende velversorgende bestanddeel. Ons tallow-produkte help om die vel sag en goed versorg te laat voel β sonder onnodige bymiddels.
π€ Ons fokus op:
β’ Gehalte bestanddele
β’ Kleinmaat vervaardiging
β’ Sagte, alledaagse velsorg
β’ Eerlike, tradisionele resepte
Dankie dat jy deel is van die Net Liefde reis. Groet gerus in die kommentaar β ons hoor graag van jou.
11/02/2026
Skroppende liefdeπ«Άπ«Ά
11/02/2026
Activated Charcoal seep sal altyd beskikbaar wees. Werk wonderlik vir tiener/jong velle...
11/02/2026
Roosheup (Rose hip) sepie ook altyd beskikbaar. WONDERLIK vir jou vel en selfs jou gesig.
π ENDβOFβYEAR CRAZY SPECIALS! π
π₯ Valid until END DECEMBER only! π₯
Stock is LIMITED β once itβs gone, itβs GONE! π
π WATERMELON or HAIR GROWTH RANGE
500ml Shampoo + 500ml Conditioner SET
π ONLY R100 per set!
Perfect for: hair growth, shine, softness & a fresh summer scent! π
β¨ Hairwonder Leave-In Growth Spray (250ml)
Keeps hair growing, hydrated & frizz-free!
π R130
π Hair Growth Oil
Strengthens roots, thickens hair & boosts growth!
π R80
π¬ Keratin Toffee Shock Treatment
OR
π Watermelon Hair Treatment
Deep repair β’ Shine β’ Softness
π ONLY R50
π₯ Ladies, if you want healthier, longer, shinier hairβ¦ THIS is your sign!
Drop a βMEβ or send a DM to order! π¬π
As promised!!
Here is our giveaway winner
Angelique Liebenberg !!
Thank you for your likes and share I really hope you enjoy your prize!!
26/11/2025
While stock last!!
All shampoo & conditioner sets R100
Hairwonder R120
Treatment R50
Hair oil R70
Helloooo!!*
Ek is die naweek in die Vaaldriehoek ( Meyerton ) As enige iemand enige Hairwonder produkte wil hΓͺ!*
20/11/2025
I just sent this to a lovely client of mine..this is my hair one month apart!!
Just look at the growth!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Heidelberg
1441
Opening Hours
| Monday | 16:00 - 19:00 |
| Tuesday | 04:00 - 19:00 |
| Wednesday | 16:00 - 19:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 10:00 - 13:00 |
