Skip to content
Salons10
Mariaan's

Mariaan's

8 Harbour Road, Kleinmond Health/Beauty

Embrace the splendour of marvelous beauty.
A quaint little gift and decor shop in Kleinmond

01/11/2026
26/10/2026

๐Ÿ’› Vandag het ek die voorreg gekry om self in my shop waar te neem! Hoe blessed is ek nie! ๐Ÿ’›

Vir โ€™n slag kan ek rustig raak, die mooi om my inneem, โ€™n Red Cappuccino geniet, na Gospel-musiek in die agtergrond luister en sommer ook โ€™n bietjie tyd kry om nuwe stock te bestel.

Ons raak so besig met alles wat gedoen moet word, dat ons soms vergeet om net stil te staan en die oomblik te geniet.

Vandag herinner dit my weer hoe mooi die klein dingetjies in die lewe is. Die Here se goedheid lรช so dikwels in hierdie eenvoudige oomblikke โ€” wanneer jy net kan asemhaal, dankbaar wees en besef hoe geseรซnd jy eintlik is. ๐Ÿ™๐Ÿป

Mag ons nooit so besig raak om alles aan die gang te hou dat ons vergeet om die mooi in ons eie lewe raak te sien nie. ๐ŸŒฟ

Vandag is ek net dankbaar. Vir my plekkie, my werk, die voorreg om te kan skep en bou, en vir die Here se goedheid in my lewe. ๐Ÿ’›

15/10/2026

Live life beautifully!!

Dit het begin met drie klein eiertjiesโ€ฆ ๐Ÿชบ

Die afwagting was groot, die nuuskierigheid nog groter, en ons geduld? Wel, dit was maar min! ๐Ÿ˜‚

Elke keer wat ons by die voordeur in- en uitgestap het, het ons gewonder wanneer daar iets gaan gebeur. Maar mamma Kwikstertjie het rustig op haar nessie bly sit, geduldig en getrou, te midde van ons besige lewe. En so het ons amper van die eiertjies vergeet.

En toe, uiteindelik, was daar drie klein bondeltjies dons. ๐Ÿ’›

Dit het my laat dink aan die leweโ€ฆ

Ons raak so maklik ongeduldig. Ons wil resultate sien, antwoorde hรช en weet wat volgende gaan gebeur. Maar soms gebeur die mooiste dinge stil-stil, sonder dat ons dit eers besef.

Soms moet ons net geduldig wees en vertrou dat iets besonders besig is om te groei. ๐ŸŒฟ

Die lewe is nie net mooi in die groot, indrukwekkende oomblikke nie. Dit lรช ook in die klein wonderwerke, die onverwagte vreugdes en die besonderhede wat ons so maklik miskyk.

By Mariaanโ€™s glo ons dat skoonheid soveel meer is as wat die oog kan sien. Dit is die verwondering, die gevoel en die vreugde wat die klein dingetjies in ons wakker maak.

Mag ons altyd tyd maak om stil te staan, die mooi raak te sien en die wonder van die lewe te waardeer.

๐Ÿค Marvelous Splendour Beauty.
Live life beautifully.

14/09/2026

โœจ๐€๐ง ๐ฎ๐ง๐ž๐ฑ๐ฉ๐ž๐œ๐ญ๐ž๐ ๐›๐ž๐š๐ฎ๐ญ๐ฒ ๐›๐ซ๐ž๐š๐ค โœจ

We are ๐—ฐ๐—น๐—ผ๐˜€๐—ฒ๐—ฑ ๐˜๐—ผ๐—ฑ๐—ฎ๐˜† due to some unplanned ๐˜‚๐—ฝ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐˜€ happening at the shop.
We ๐—ฎ๐—ฝ๐—ผ๐—น๐—ผ๐—ด๐—ถ๐˜€๐—ฒ for any inconvenience and appreciate your understanding. ๐Ÿ’›

๐—ง๐—ต๐—ฒ ๐—ด๐—ผ๐—ผ๐—ฑ ๐—ป๐—ฒ๐˜„๐˜€?
Weโ€™ll ๐—ฏ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฐ๐—ธ ๐˜๐—ผ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฟ๐—ผ๐˜„ (15 ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ), ready to welcome you with all the marvellous splendour and beauty that Mariaans has to offer!
Thank you for your ๐™˜๐™ค๐™ฃ๐™ฉ๐™ž๐™ฃ๐™ช๐™š๐™™ ๐™จ๐™ช๐™ฅ๐™ฅ๐™ค๐™ง๐™ฉ. We canโ€™t wait to see you again! ๐ŸŒฟ

Photos from Mariaan's post 09/09/2026

๐‘ญ๐’Š๐’๐’…๐’Š๐’๐’ˆ ๐’•๐’‰๐’‚๐’• ๐’๐’Š๐’•๐’•๐’๐’† ๐’”๐’๐’Ž๐’†๐’•๐’‰๐’Š๐’๐’ˆ ๐’•๐’‰๐’‚๐’• ๐’Ž๐’‚๐’Œ๐’†๐’” ๐’š๐’๐’– ๐’”๐’Ž๐’Š๐’๐’†...

From the moment you lay eyes on ๐˜๐—ต๐—ฎ๐˜ yellow door, until the minute you unpack your goodie bag at home, ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐˜€๐—บ๐—ถ๐—น๐—ฒ never leaves your face๐Ÿ˜Ž

Visit today to find your little piece of happiness

๐Ÿ“8 Harbour Rd, Kleinmond
๐Ÿ•› 09:00 - 17:00

๐’Ž๐’‚๐’“๐’—๐’†๐’๐’๐’–๐’” โ€ข ๐’”๐’‘๐’๐’†๐’๐’…๐’๐’–๐’“ โ€ข ๐’ƒ๐’†๐’‚๐’–๐’•๐’š

04/08/2026

โ—๐—•๐—ฎ๐—ฐ๐—ธ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฝ๐—ผ๐—ฝ๐˜‚๐—น๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ฒ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐—ฑโ—

The first batch sold out faster than you can say ๐˜‹๐˜ถ๐˜ฎ๐˜ฑ๐˜ญ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ!

โžก๏ธ๐™’๐™š ๐™๐™–๐™ซ๐™š ๐™ฉ๐™๐™š๐™ข ๐™—๐™–๐™˜๐™  ๐™ž๐™ฃ ๐™จ๐™ฉ๐™ค๐™˜๐™ !

24/07/2026

๐ŸฅŸโœจ ๐—ง๐—ต๐—ฒ๐˜†'๐—ฟ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ... and they're taking over! โœจ๐ŸฅŸ

The ๐—ฅ๐—ฎ๐—ถ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐˜„ ๐— ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜† ๐—ฆ๐—พ๐˜‚๐—ถ๐˜€๐—ต๐˜† ๐——๐˜‚๐—บ๐—ฝ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€๐ŸŒˆ have officially landed at Mariaan's! ๐Ÿคฉ

These adorable squishy dumplings are the latest ๐™˜๐™ค๐™ก๐™ก๐™š๐™˜๐™ฉ๐™–๐™—๐™ก๐™š ๐™˜๐™ง๐™–๐™ฏ๐™š, loved by kids (and let's be honest... plenty of adults too! ๐Ÿ˜‰).

๐ŸŒˆ Every bun is a surprise!
๐Ÿค Super soft and satisfying to squish
๐ŸŽ Collect different colours
โœจ Will you be lucky enough to find the Super Rare Golden Glitter Dumpling?
๐Ÿ’› Perfect for party gifts, rewards, stocking fillers or simply because!

The ๐™›๐™ช๐™ฃ ๐™ž๐™จ ๐™ž๐™ฃ ๐™ฉ๐™๐™š ๐™ข๐™ฎ๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ง๐™ฎ... which colour will YOU unwrap?

Be quick โ€“ they're already creating a buzz and stock won't stay on our shelves for long!

๐Ÿ“ Mariaan's at Carry Me Home Harbour Road, Kleinmond

Squish it. Collect it. Swap it. Repeat! ๐ŸฅŸ๐ŸŒˆ๐Ÿ’›

23/07/2026

โœจ Discover ๐™จ๐™ค๐™ข๐™š๐™ฉ๐™๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™ข๐™–๐™ง๐™ซ๐™š๐™ก๐™ค๐™ช๐™จ at ๐“œariaanโ€™s! โœจ

Beautiful ๐™™๐™š๐™˜๐™ค๐™ง, unique ๐™œ๐™ž๐™›๐™ฉ๐™จ, colourful ๐™–๐™˜๐™˜๐™š๐™จ๐™จ๐™ค๐™ง๐™ž๐™š๐™จ and locally made ๐™ฉ๐™ง๐™š๐™–๐™จ๐™ช๐™ง๐™š๐™จ โ€” all carefully selected to add a little ๐˜ด๐˜ฑ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ถ๐˜ณ and ๐˜ฃ๐˜ฆ๐˜ข๐˜ถ๐˜ต๐˜บ to everyday life. ๐Ÿ’›

Whether youโ€™re ๐˜€๐—ต๐—ผ๐—ฝ๐—ฝ๐—ถ๐—ป๐—ด for someone special, refreshing your home, or simply treating yourself, thereโ€™s always something ๐—น๐—ผ๐˜ƒ๐—ฒ๐—น๐˜† ๐˜๐—ผ ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐—ฐ๐—ผ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ.

๐Ÿ’› Shop ๐˜ญ๐˜ฐ๐˜ค๐˜ข๐˜ญ. Support ๐˜ด๐˜ฎ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ. Celebrate ๐˜ฃ๐˜ฆ๐˜ข๐˜ถ๐˜ต๐˜ช๐˜ง๐˜ถ๐˜ญ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด.

Find Mariaanโ€™s behind the yellow door at Carry Me Home, Harbour Road

๐Ÿ“8 Harbour Rd, Kleinmond
๐Ÿ“ž076 913 8930

Mariaanโ€™s...
marvelous โ€ข splendour โ€ข beauty

Photos from Mariaan's post 01/07/2026

Die lewe is kortโ€ฆ en eerlikwaar, ons kan nie vir altyd dieselfde pad stap en dieselfde kos bestel nie. ๐Ÿ˜‚
Soms moet jy uit jou comfort zone klim. Gaan na daai plek toe wat jy nog nooit besoek het nie. Probeer daai aktiwiteit waarvoor jy altyd sรช: โ€œEendagโ€ฆโ€ Bestel die vreemde item op die spyskaart. Wie weetโ€ฆ dalk ontdek jy jou nuwe gunsteling! ๐Ÿ˜œ
Ja, dit kan bietjie ongemaklik voel. Ja, jy mag dalk jouself โ€™n bietjie uitlag. Maar dis mos waar die lekker stories vandaan kom!
Die beste herinneringe word nie altyd gemaak wanneer alles perfek beplan is nie, maar wanneer jy net besluit: โ€œAg, hoekom nie?โ€
Soโ€ฆ vat die kans.๏ฟฝSรช ja vir die avontuur.๏ฟฝLag as dinge skeefloop.๏ฟฝEn onthou: die lewe is te kort om net binne jou comfort zone te bly. Dis veilig daarโ€ฆ maar dis nie waar die stories gebore word nie! ๐Ÿ˜‰

Maar dit maak nie saak waarheen jy gaan of wat jy doen nieโ€”solank jy leef, lag en nuwe memories maak. โค๏ธ

Photos from Mariaan's post 30/06/2026

Dis tyd vir โ€™n bietjie vakansie saam met my gesin. ๐Ÿ–๏ธโค๏ธ Tyd om asem te skep, te rus, kwaliteit familietyd te geniet en nuwe memories saam te bou.

Ek is ongelooflik dankbaar dat ek hierdie tyd kan vat, en dit sou nie moontlik gewees het sonder ons wonderlike kliรซnte en toegewyde personeel nie. Julle ondersteuning, harde werk en lojaliteit maak dit moontlik dat die winkel steeds kan aangaan terwyl ek weg is.๐Ÿ™๐Ÿ’•

Baie dankie aan elke kliรซnt wat ons ondersteun en aan my ongelooflike personeel wat altyd bereid is om die ekstra myl te loop. Julle word opreg waardeer. ๐Ÿ’›

Nou is dit tyd om die foon neer te sit, die oomblikke te geniet en my hart en siel weer vol te maak saam met my mense. ๐Ÿ˜

En vir elkeen wat ook die kans kry om โ€™n bietjie weg te breek โ€“ maak nie saak waarheen jy gaan vir vakansie nie, solank jy net rus. Dis tyd om nuwe memories te maak, te lag, en die mense wat die meeste saak maak, vas te hou. โค๏ธ
Tot ons weer sien!

Other Health/Beauty in Kleinmond

Show All

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mariaan's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Kleinmond.