Design X Hair Clinic
One of Klerksdorp's leading hair experts. Become a fan to get exclusive updates on hair care and styl
⚠️ WAARSKUWING AAN MEDE-HAARSALONNE EN BESIGHEIDSEIENAARS
Ek deel hierdie voorval om ander salon-eienaars bewus te maak van ’n ernstige insident wat gister by Design X Hair Clinic plaasgevind het.
’n Kliënt, Rika Bota, het ’n afspraak gehad vir ’n sny, kleur, strepe en blaas. Ons het haar gehelp en al die bespreekte dienste is aan haar gelewer.
Na afloop van haar afspraak het sy egter die salon verlaat sonder om haar rekening vir die gelewerde dienste te betaal.
Sy het na die veiligheidsdeur beweeg, daaraan geruk en geëis dat die deur oopgemaak word. Haar optrede het op daardie stadium baie aggressief voorgekom. Ek het haar na buite gevolg om te probeer vasstel wat fout was en waarom sy vertrek sonder om te betaal.
By haar voertuig het die situasie verder geëskaleer. Sy het op my geskree en gevloek en, tydens die voorval, het haar motordeur ook met my voertuig kontak gemaak en skade veroorsaak. Sy het daarna weggery sonder dat haar salonrekening betaal is.
Ek plaas hierdie waarskuwing nie ligtelik nie. As besigheidseienaars lewer ons ons dienste, tyd en produkte in goeie trou, en ons personeel behoort ook in ’n veilige werksomgewing te kan werk.
Die voorval sal formeel by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangemeld word en die nodige verdere stappe sal gevolg word.
Ek deel dit sodat ander haarsalonne bewus kan wees en hul eie voorsorgmaatreëls kan tref.
Design X Hair Clinic
09/09/2026
DesignX Hair Clinic
Healthy Hair
Happy you🙏🏻👊🫵🫵🫵
22/04/2026
💇♀️✨ My passie is my krag ✨💇♀️
Ek doen nie net hare nie… ek raak harte aan ❤️
Elke kliënt in my stoel is vir my spesiaal en waardevol.
Dis vir my ’n voorreg om julle mooi te maak, julle selfvertroue te bou en saam elke transformasie te beleef ✨
Ek geniet elke oomblik agter my stoel — dis waar ek werklik myself is 💕
Alle eer aan Jesus vir die talent wat Hy vir my gegee het 🙏
Dankie vir elkeen wat my vertrou 💇🏼♀️💇🏼♀️💇🏼♀️
09/03/2026
Clients are so much more 💚
02/03/2026
⸻
🎉✨ DesignX Hair Clinic vier 22 jaar! ✨🎉
Vandag staan ek stil met ’n hart vol dankbaarheid. Wat 22 jaar terug as ’n droom begin het, het gegroei in ’n plek vol mooi mense, lag, stories en selfvertroue ✂️🤍
Met my 30 jaar se ervaring en passie vir haarsny was my doel nog altyd om elke kliënt spesiaal te laat voel wanneer hulle by my deur uitstap. Julle is nie net kliënte nie – julle het my vriendinne en mentors geword wat my deur baie in my lewe gehelp het🙏🏻🙏🏻🙏🏻 ek dank Jesus vir al my kliente🙏🏻🙏🏻
Dankie vir al my kliente wat elke dag dit moontlik maak vir my om hare te doen. Kan dit nie sonder julle doen nie🫶🏻🫶🏻🫶🏻🩷🌸
✨ “Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.” – Psalm 126:3 ✨
Dankie dat julle deel is van hierdie ongelooflike reis. Sonder julle sou DesignX nie wees wat dit vandag is nie 💕
Met liefde en waardering
Rene 🌸
It al about Hair!!!!
Love
Commitment
Hope
And lots of blessings
25/02/2026
Almal help ons asseblief die eienaars kry ,,hulle het by die salon aangekom🌸share asseblief bel 0623176196 of 0184688703
28/11/2025
Nog n week van mooi hare doen
Christmas vibes 🌸🌸🌸🌸💇🏼♀️💇🏼♀️💇🏼♀️💇🏼♀️💇🏼♀️
19/11/2025
19/11/2025
Festive season hair!! Remember to schedule your appointment at Designx Hair Clinic.
We take pride in our work... cut ,color,
Hi-lights , extensions, perms, excellent in salon treatmens, Micro Keratin treatments ,indian head maasage and making you feel fabulous🧚🏻♀️💃🏻💃🏻
We can achieve excellent results!!!! 018468870.
Great hair doesn’t happen by chance; it happens by appointment💇🏼♀️💇🏼♀️🙏🏻🙏🏻.
22/10/2025
A day at at the Salon!!!
My happy place
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
98 Buffeldoorn Street
Klerksdorp
2571
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 14:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Design X Hair Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
