Met Hart En Siel
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Met Hart En Siel, Beauty, cosmetic & personal care, 23 King Street, Kroonstad.
04/08/2019
Hierdie handsakke is nou te koop hier in Kroonstad! Skakel my gerus indien ek vir jou die verskeidenheid kan kom wys.
Welinda 0826805734
31/01/2019
Daardie ekstra spesiale hart om jou geskenk spesiaal te maak!
Slegs R50 elk
31/01/2019
Bederfblikkies
Oulike blikkie met mooi boodskappie! Oulik vir koekies of sweeties!
Spesiaal vir jou Valentyn!
Slegs R50 elk
12/12/2018
Oulike hout boksies vir geskenke.
05/12/2018
Lee hout boksies waarin jy ietsie kan insit vir iemand vir kersfees. SLEGS R80 elk. Nog net 1 van elk oor!
04/12/2018
Pragtige skinkborde vir iemand spesiaal! Slegs R220 elk
20/11/2018
R35 elk. Posgeld is ekstra
20/11/2018
R75 als ingesluit. Posgeld is ekstra.
20/11/2018
R125 met sweets ingesluit. Posgeld is ekstra.
20/11/2018
Bestel jou kersgeskenke vir Kersfees.
Harte wat kan hang @ R47 elk
Tissue bokse @ R72 elk
Welinda 0826805734
20/11/2018
Oulike nuwe bekostigbare geskenke @ R35 elk.
Welinda 0826805734
19/11/2018
Ek het nog die volgende dankie sé geskenkies oor vir onderwysers. Ek lewer ook graag vir jou af in Kroonstad!
Penneblikkies vir n Mnr @ R48 elk
Boksies met 3 sweeties @ R30 elk
Marvelllous creation sweetie
met boksie @ R30 elk
Eggcelent Teacher boksie
met paaseier @ R26 elk
Onderwyser boksie met
bordkryt @ R80
Kersfees hamper met sweeties @ R125
Welinda 0826805734
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Met Hart En Siel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Subscribe
We will notify you when anything happens in Kroonstad.