Divine Spa

Divine Spa

Share

There are a couple of special offers we are currently running so feel free to make use of these unique deals to make the best of your pamper time.

26/04/2018
Beauty Salon | Hair Salon, Nelspruit 12/11/2014

Dis tyd om manlief te bederf of vir hulle om hulle self te bederf na ‘n lang harde jaar!

1. Bespreek ‘n Vollyf Massering vir R300 en kry ‘n Indiese Kop Massering gratis. Jy kan jou vrou saambring vir ‘n Vollyf Massering met ‘n Indiese Kop Massering vir ‘n ekstra R150. Alles vir R450. Jy spaar R450!
2. Bespreek ‘n gesigsbehandeling wat ‘n pedikuur insluit vir R300. Jy spaar R150!

www.divinespa.co.za
[email protected]
0137449629
0790577817
0714226986

Ps. Ons is van volgende week oop van 8.00 - 20.00!

Beauty Salon | Hair Salon, Nelspruit Divine House Beauty Spa - offers a wide range of Health & Beauty Treatments, Massages, Facials, IPL Treatments & Professional Hair Stylist.

23/10/2014

Bederf jou geliefde / dogter / ma of vriendin (voor die eksamens..) met ‘n keuse uit een van die volgende drie spesiale aanbiedinge by Divine Spa!

1. Boek een vollyfmassering vir jouself en kry een vollyfmassering gratis (Pakket Waarde is R600) jy kry dit vir R300 vir albei persone!
OF
2. Boek een vollyfmassering en ‘n pedikuur op die masseer stoel vir jouself en kry een vollyfmassering en ‘n pedikuur op die masseer stoel gratis (Pakket Waarde is R1100) jy kry dit vir R550 vir albei persone!
OF
3. Boek een vollyfmassering en ‘n pedikuur op die masseer stoel en boek ons borrelbad uit saam met ‘n eetbordjie vir twee persone – die tweede persoon kry een vollyfmassering en ‘n pedikuur op die masseer stoel en die borrelbad saam met die eetbordjie gratis (Pakket Waarde is R1500) jy kry dit vir R750 vir albei persone!

Spesiale aanbod is geldig vanaf die 23 Okt – 7 Nov ‘14

23/10/2014

Môre almal, ons hou Maandag 'n Hannon grimering konsultasie met ons kliënte en 'n 1 minuut grimering sessie oefening vir jou om jou gesig vinnig en mooi op te maak. Kontak my asb as jy belangstel sodat ek vir jou 'n afspraak kan maak x

Divine Spa Foto's 07/10/2014

viphotography.co.za

04/09/2014

Divine Beauty Spa het 'n 7 dag lawwe spesiale aanbod vanaf die 4e Sept - 10 Sept. Koop 10 limf of rugmassering sessies vir 'n R1000 en kry 2 Pedi Stoel behandelings gratis. Totale besparing is R1500!

21/07/2014

Dear All,

We have an exciting special running until the end of September. We have trained our therapists to do lymphatic drainage – a Divine Beauty Speciality. The treatment entails blockages in the lymph system that are opened up manually, which causes detox, enhanced energy levels, reduced appearance of cellulite and centimetre loss.

We already had some positive feedback from some of our clients…

If you book 5 - 10 sessions with a minimum of 2 lymphs per week, you only pay R100 per treatment for women and R150 per treatment for men (Normal price for 1 session is R250).

Please book in advance, it is very popular treatment to get rid of those extra cm’s we all gain in winter!

Please contact us at 0137449629 when you are interested.

01/07/2014

Hi Almal,

Ek is na 'n paar maande wat ek uit aksie was met baba Hanno weer terug by Divine en is opgewonde om my kliënte weer te sien...

Kontak my asb by 0790577817,
Groete,
Annelise

24/06/2014

June Specials still on..

Back & Neck massage + Indian head massage - R100 (Normal price is R250)
Grooming cut - R80

Teenage Facial - R150 (Normal price is R200)
Treatment & Blow wave - R150

Book manicure get paraffin wax for free - R110 (Normal price is R150)
or book pedicure get paraffin wax for free - R250
(Normal price is R330)

18/06/2014

Hi julle, hierdie is baie gewild, kom probeer dit uit:
Back & Neck massage + Indian head massage - R100

08/06/2014

Hi all Divine clients,

Please see the following specials for month of June:

June Specials:

*Fathers Day:*
Back & Neck massage + Indian head massage - R100 (Normal price is R250)
Grooming cut - R80

*Young Ladies:*
Teenage Facial - R150 (Normal price is R200)
Back & Neck massage - R80
Treatment & Blow wave - R150

*Women: *
Book manicure get paraffin wax for free - R110 (Normal price is R150)
or book
pedicure
get paraffin wax for free - R250
(Normal price is R330)

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Mbombela?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


1 Kruithoring Street
Mbombela
1200

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 17:00