Klein Agent Mari - Laeveld

Klein Agent Mari - Laeveld

Share

Agent vir Klein Bederf Produkte en Féjnbos Essensiële olies in Nelspruit.

13/11/2024

HART EN LIG

Dit is wat opkom as ek aan d**k.
Hannetjie en Nadia sit hulle hart in elke ontmoeting van n potensiele funksie, en dan bring hulle die lig.
Dankie vir die hart en lig wat julle in die Geurige Okkasie gebring het. Wat n voorreg!!!

12/11/2024

WYSHEID IS OOK LIEFDE

Dankie .eyenelspruit vir die liefde wat julle tot ons Laventel geur gebring het. Ons weet julle dra hierdie liefde en geur saam met julle soos wat elke kind help met hulle lees werk. Voorspoed en liefde vir julle.

11/11/2024

VARS EN SAG

Baie dankie vir die vars happies by ons Geurige Okkasie, en baie dankie vir die spesiale VOUCHER vir elkeen van ons gaste.

Hulle sien jou binnekort.

09/11/2024

SMAAKLIKE ETE

Elna's Catering het die heerlikste geregte gemaak gepas na elke geur:

Avo en Komkommer
Houtskool en Mint
Liefde en Laventel

Dit was heerlik, baie dankie Elna

08/11/2024

GEURIGE DAMESOGGEND 2024

Dit was n voorreg om die eerste funksie as Klein se Laeveld agent aan te bied. Ek kon dit wel nie sonder gedoen het nie. Hiermee se ek vreeslik baie dankie vir al jou help liewe Jana. Jy doen groot dinge sommer maklik maklik.

30/10/2024
18/10/2024

Jou Essensiële-olie avontuur begin hier!

Nuut met Essensiële olies en jy wonder dalk waar om te begin? Ons Wegspringpakket is dan nét die antwoord vir jou.

In die pakket kry jy:
🪻 1 x 5 ml Lavender
🍊 1 x 5 ml Orange
🍋 1 x 5 ml Lemon
🌱 1 x 5 ml Peppermint
🌿 1x 5 ml Eucalyptus Radiata (Bloekomolie)

+ ñ Inligtingboekie oor elke olie!

SLEGS R 420! Jip, dit is minder as R 90 per olie... TOP kwaliteit essensiële olies!!!

Jy kan self ook deel raak van ons FÉJNBOS OLIE-FAMILIEklub waar ons elke week meer leer oor hierdie goue druppels, en hoe ons dit daagliks in ons huishoudings kan gebruik vir ‘n natuurlike leefstyl

https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-olies

08/10/2024

A A N D A G. Vroeë voëltjie afslag!
Bespreek jou plek om op n geurige avontuur te gaan.

07/10/2024

Indien jy in die Nelspruit omgewing bly, is hierdie een vir jou!

Kom geniet ñ oggend van geure, kleure en lekker peusel saam met Mari Wasserman en Klein.

Dit beloof om ñ oggend vol bederf te wees. Mariette van Kompas Vrou gaan ook bietjie gesels oor die "Geurlikheid van ñ Besigheidsvrou".

Kontak Mari vir jou kaartjie(s)

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Mbombela?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Mbombela