Fochville Haarkapper
haarkapper salon - haircuts, blowaves , permanent waving,
25/09/2018
En dis hoekom ek my beroep love.... dankie Didi jy is n awesome mens...
18/09/2018
17/09/2018
* WE'VE TOTALLY BEEN HANGING ON TO THIS ONE FOR FALL!!! 👉👉👉 https://behindthechair.com/formulas/bright-balayage-brunette-base/
11/09/2018
28/08/2018
Ope brief aan al ons kliente - vir meer as 10 jaar het ek elke dag die salon se deure met - uitsien na wat die dag sou oplewwer oop gesluit. Ons groep het mekaar leer ken saam gejuig as dit oestyd was , boetie se mooi raport of die aankoms van n nuwe baba. Mekaar se lief en leed gedeel. Soos ale dinge onder die son is daar n tyd - vir saai en oes vir lag al was dit soms met n traan op die wang. Wil elkeen van julle bedank vir die saamstap op my pad, bly julle het ek so baie geleer van mens wees, hoe elk van ons n eie hartseer koester en deur probleem tye worstel - ek glo werklik ons die mooi vir mekaar mooier gemaak, mekaar ondersteun en by tye heerlik gelag. Ons sal mekaar raakloop want ons dorp is klein - selfs deur die jare het van ons kliente vriende geword met wie n mens nouer kontak het . Ek se nie totsiens sal soms by die salon gaan kuier ... ek se mooi loop . Tessa v Eeden
24/08/2018
40 STACKED BOB HAIRCUT IDEAS TO TRY RIGHT NOW 40 STACKED BOB HAIRCUT IDEAS TO TRY RIGHT NOW Try Out These Stacked Bob Haircut Ideas A stacked bob haircut will be the perfect choice in case you are looking for something sassy and trendy. A stacked bob will make your ‘do more voluminous and add some texture, if you are an owner of thick hair. I...
24/08/2018
Before and after (Bernadine )
24/08/2018
Before and after (Bernadine )
New owner and management
Bernadine
0729681602
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Fochville Haarkapper posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Subscribe
We will notify you when anything happens in Merafong City.