Blown Away Hair Studio
By Blown Away bied ons ons kliente vriendelike professionele diens teen bekostigbare pryse. Vir ñ spesiale bederf, maak gerus ñ afspraak 0834045802
In hierdie tyd waarin ons onsself bevind, is daar soveel uitdagings wat elke dag by kom. Ons is noual gewoond daaraan om net Spar toe te mag gaan, en ons hou kerk op you tube en dra ons handskoene, maar....
Soveel nuwe goed kom by hoe langer lockdown aanhou.
Ek weet julle voel al lankal verwaarloos, grys uitgegroeide lang hare wil jou mal maak en laat party sommer "af" voel.
Ek wil met my HELE hart so graag elkeen van julle help, maar dit is teen die wet.
Daar is klomp mense wat My vra om net gou "skemlpies " te help, maar vir wie sê ek ja en vir wie sê ek nee??
Ek het et ń e-pos ontvang waarin gesê word dat ons lisensie sal weg gevat word indien hulle jou uitvang.
Ek belowe om langer ure te werk sodra ek mag, en ek sal spesiale moeite doen om almal te kan help, sodra ek mag.
Intussen sê ek sterkte vir elkeen en hou moed, hierdie ding gaan ook weer verbygaan!! ❤️
Liewe kliënte
Om almal se veiligheid en gesondheid in ag te neem, vra ek dat indien jy enige verkoue of groep simptome het, dat jy jou afspraak sal skuif na ń later datum.
Wees verseker dat ek alle verdere voorsorgmaatreëls neem om jou besoek veilig te maak. Ek was in elk geval altyd my hande na elke kliënt en ek sal ook alle werkstasies onstmet na elke kliënt.
Dankie vir almal se samewerking in die geval.
Salon tye en datums vir Jan en Feb:
Die salon sal gesluit wees vanaf 15Jan tot 19Jan.
Ek is dan weer beskikbaar vanaf 20 Jan tot 25 Jan.
Vanaf 27Jan tot 8 Feb is ek in die Kaap vir familie verantwoordelikhede. Ek sal telefonies beskikbaar wees om afsprake te maak so skakel gerus.
Maak betyds jou afsprake om teleurstelling te voor kom asb. (0834045802)
Ek wens vir elkeen van my kliënte ń Baie geseënde 2020. Baie dankie vir elkeen se lojale ondersteuning.
Ek het spasie beskikbaar vir skoonheids of naaltegnikuste of/en haarkapsters wat graag vir hulself wil werk.
Skakel my gerus as jy belangstel. -
0834045802
Geseënde 2020 aan al my kliënte.
Ek waardeer elkeen se lojale ondersteuning, want by my kry jy meer as net mooi hare, my kliënte word deel van my.
Ek het spasie beskikbaar vir skoonheids of naaltegnikuste of/en haarkapsters wat graag vir hulself wil werk.
Skekel my gerus as jy belangstel - 0834045802
Ek het spasie vir haarkapster wat opsoek is na ń geleentheid vir "rent a chair"
Skakel my gerus by 0834045802
06/03/2019
Baie welkom aan Leoné Heyns en Nina Heydenreich!! Verskeie dienste is nou beskikbaar: We have the following services available:
Hare/Hair
Young Nails
Grimering/Makeup(Kryolan)
Gesig/Facewax
Eyebrow tint
Pedikuur/pedicure
Skakel gerus vir ń afspraak
LEONÉ - 0827771871
NINA - 0768533389
LERÉ - 0834045802\0132441590
Ek is baie bly en opgewonde oor ons nuwe seisoen!!
Ek verwelkom graag vir Leone Heyns en Nina Heydenreich.
Ons sien uit daarna om al die nuwe kliënte te ontmoet en te bederf met goeie en vriendelike diens.
Aandag alle kliënte
Neem asb kennis dat die salon gesluit sal wees vanaf 26 Jan tot 30 Jan.
Om teleurstelling te voorkom skakel asb betyds vir jou afspraak hierdie week.
Dear customers
Please take note that the salon will be closed fom 26 Jan - 30 Jan. Please phone early for your appointment to avoid disappointment.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Frewin 15, Clubville
Middelburg
1055
