Skip to content
Salons10
Blood Sweat & Shears

Blood Sweat & Shears

8 Grave Str, Mossel Bay Barber Shop

Hair

01/10/2026

🔥 GRATIS KLAS VANAAND 7 UUR 🔥
JY HET NIE MEER TYD NODIG NIE… JY HET ’N PLAN NODIG WAT WERK!
Chantel werk 8–5, maar ons wys jou hoe sy ’n eenvoudige plan rondom haar bestaande lewe gebruik om ’n ekstra inkomste in US dollar te bou.
✨ Begin sonder om jou werk te los
✨ Pas dit rondom jou 8–5 in
✨ Leer hoe ’n digitale inkomste-model vanaf jou selfoon werk
Jy kort nie nóg ure nie. Jy kort ’n plan vir die ure wat jy reeds het.
📲 Tik GRATIS in die kommentaar

30/09/2026

Van kleur tot lae tot krulle! ✂️🎨✨

Ek het dit só geniet om hierdie voorkoms te skep — lae vir ekstra beweging en dan afgesluit met ’n pragtige gekrulde droogblaas. Die resultaat? Sag, vol volume en sommer net mooi! 💕 Volg ons vir spesiale aanbiedinge

24/09/2026

80 jaar jonk en steeds gereed om haar verjaarsdag mooi te vier! 🎂💕

Dit was so ’n voorreg om haar op haar spesiale dag te bederf met ’n vars blow-dry. ✨

Want ’n verjaarsdag is altyd ’n goeie rede om jouself ’n bietjie ekstra mooi te laat voel. ❤️✂️

17/09/2026

GRATIS KLAS ✨
Werk jy hard, maar wens jy jy kon ’n ekstra inkomste begin bou sonder om nóg ure te werk?
Ek hou ’n GRATIS klas waar ek wys hoe jy jou selfoon kan gebruik om ’n aanlyn inkomste te begin bou — selfs al het jy nog nooit aanlyn gewerk nie.
Geen druk nie. Kom luister, leer en kyk self of dit iets vir jou is. 💗
👇 Kommentaar hieronder en ek stuur vir jou die besonderhede.

14/09/2026

Wanneer jy probeer content maak, maar Maureen het ander planne… 😂

14/09/2026
14/09/2026

✨ ’n Bietjie kleur, ’n vars touch-up… en BOOM! 🌈😍

Kyk net daai before & after! Ons het haar kleur net weer mooi vars gemaak — en ek is mal oor die eindresultaat! 💇‍♀️✨

07/09/2026

Ek het gedink ek’s ’n prank-genie… maar my kollegas is blykbaar altyd een stap voor my! 😂 Tweede poging, selfde plan… en WEER sien hulle dit voordat ek hulle kan uitvang! 🤦‍♀️😂

01/09/2026

Busted! 😂

Wanneer jy só trots is op jou prank…
maar jou slagoffer is slimmer as jy! 😂😂

Sy het my hele plan gesien aankom. Letterlik. 🤣
Toe bly daar net een ding oor… LAG! 😂

26/08/2026

Hi! Ek het 'n WhatsApp-groep vir Mosselbaai Advertensies begin. Dis gratis om aan te sluit en jy kan produkte, dienste en spesiale aanbiedinge deel. Dm my om aan te sluit🌸

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blood Sweat & Shears posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Mossel Bay.