Cassie's Barber
Traditional Men's Hairdresser/Barber
Ons is van Maandag tot Vrydag oop van 8:00 tot 17:30. Saterdae van 8:00 tot 13:00.
Vanaf 1 September het Cassie's manshaarkapper op Dinsdae en Donderdae Pensionaris dag.
11/08/2017
Ons dametjie wat kopskeer gedoen het. Sy doen baard skere ook. So manne kom bederf julle self vir n gladde skoon skeer. Rumilia Rossouw doen die skere. Groete ons!
Ons doen baard skere met die lem. Elke Donderdag, Vrydag en Saterdag. Rumilia is weer terug om te help by Cassies. Kom gerus en geniet die geselsies :)
20/08/2016
Cassie's Barber het nou vanaf donderdae tot saterdae n kwalifiseerde manshaarkapster
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
287 Braampretorius
Pretoria
0182
