Kleurvol
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleurvol, Health/Beauty, 1 Amarand Avenue, Pretoria.
11/06/2026
Wat ek (en Kleurvol) is,
is net Genade.
Die laaste video in die reeks waar ek my gunsteling velsorg, grimering en haarsorg produkte deel. Loer gerus di videos in volgorde om sin te maak van elke video se inhoud 🫶
Haarprodukte
My grimering en haarversorging wenke: Deel 8. Hier deel ek my motivering agter my huidige haarkleur en haarversorging, asook my gunsteling produkte-reeks en die een woord wat ek onlangs verban het in my studio. 💇♀️
Haarprodukte-reeks
07/06/2026
🫶
My gunsteling grimering: Deel 7 🎨
Setting spray Fix+
Lippies nr. 31 en 55
Lipgloss (ek het dit weer gevind!) .cosmetics.africa Extreme Shine Volume Lipgloss (Crystal Clear)
Meeste winkels deesdae voel soos die Grinch wat vreugde kom steel het deur die ontneming van vrolike kleure. Dis belangrik om stapel neutrale klere in jou kas te hê, maar bo-op dit kan jy bou met kleure wat by jou gelaatstrekke pas en wat absolute vreugde in jou hart stoot.
Dit moet ‘n speelgrond, ‘n vreugde, wees om elke oggend aan te trek - al sit jy en werk van die huis af.
Ek sal praat en praat en praat hieroor tot ek blou (verkieslik kobalt-blou) in die gesig is, want daar is te veel mense wat uitmis op die vreugde van kleur. 🎨
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
1 Amarand Avenue
Pretoria
0002
