Veruné Make-up artist

Veruné Make-up artist

Share

Professional makeup artist.

05/08/2026

Mooiste Louisa.😍❤️

03/08/2026

MOOISTE Kayla!!😍

02/08/2026

Een van die MOOISTE mense met die mooiste Jesus-hartjie!!🩷

02/08/2026

Veruné Make-up artist - ‘n Volle 7 JAAR oud vandag! My baba waaraan ek hard gebou het! Wat ‘n VOORREG om hierdie besigheid te kan bestuur. 100’de gesigte op my stoel elke jaar, die mooiste bruide, meisies, vrouens by workshops: DANKIE vir julle!!💜

Dit was lang trane, BAIE opoffering en oefen, oefen, oefen, ekstra refresher kursusse en op datum bly met die “trends” om te kom waar ek vandag is. Practice really does make perfect! 😉

Om jou eie besigheid te bestuur is ‘n massiewe voorreg, maar jy moet kan opoffer, van vroeë oggende tot LAAT aande, boeke doen, finansies bestuur, aankope, bemarking, kliënte kommunikasie, tydsbestuur en dit alles terwyl ek voltyds ‘n juffrou ook is. YES, it takes a lot!! Maar niemand gaan ooit jou vermoë, jou talent, jou ondervinding óf jou kwalifikasie by jou kan wegvat nie.🙏🏻

En die HEEL belangrikste: Jesus! Sonder Hom, Sy oneindige liefde, genade en guns, sou NIKS hiervan moontlik wees nie!🙏🏻

Dankie Jesus vir genade op genade! Ek is so dankbaar!🙏🏻💜

📷 - Moments.Co Wedding

02/08/2026

Toe sy huil toe sy in die spieël kyk, toe begin ek ook ‘n traan pik!🥺❤️
Jy is pragtig, Melanie!❤️

01/08/2026

Soft glam for the win😍

Photos from Veruné Make-up artist's post 04/07/2026

🩷💚4 Julie 2026 Makeup Workshop💚🩷

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Randfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


151 Lazar Street Ooster AH
Randfontein

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00