Spa Maria Pretoria Oos
Holistiese, professionele gesondheidspa met velsorgkundige en masseerterapeut.
Ons produkte is natuurlik, organies en hoogs effektief, bv. #esse, #Kalahari, #Earthsap, #Celtic salt en ander suiwer natuurlike gesondheidsprodukte.
23/03/2026
Bespreek enige van ons pakkette
OF
Stel jou eie pakket saam uit ons pryslys en kry 10% afslag indien dit meer as R1000 beloop.
11/03/2026
Honeybush Skin Treatment:
Is ‘n basiese behandeling wat gedehidreerde vel laat herleef💧
Dit bevat ‘n natuurlike mengsel van plant olies en ensiemes wat saamwerk om die vel te herstel🌱
Vir wie is die behandeling geskik ?
- Alle velle, insluitende jong velle
Boek jou afspraak vandag nog, elke afspraak sluit n gratis vel konsultasie in 🗒️
📩 [email protected]
05/03/2026
Kyk gou na ons pryslys en maak 'n afspraak voor ons prysverhogings op 6 April in werking tree. Die stresvermindering en die borrelpakkette is baie gewild; of stel jou eie spa pakket saam en kry 10% af as dit meer as R1000 beloop.
04/03/2026
Heerlik snoesige babatee by Maria Koffie. Amper vang die reën ons, maar dan skuif ons gou binnetoe...
17/02/2026
Esse live probiotic facial🌿
Die Probiotic experience maak gebruik van 5 miljard kolonie-vormende eenhede per ml van lewende Lactobacillus Probiotika of die vel.
Waarvoor help die behandeling ?
- Verminder Inflammasie
- versterk die vel se barrier
- help teen verhoudering
- Restoreer die Mikrobiome van die vel
Kontak ons by die volgende:
📩 [email protected]
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Spa Maria Pretoria Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Subscribe
We will notify you when anything happens in Rayton.