Bella-Vi Hair Studio

Bella-Vi Hair Studio

Share

Vaalpark's favourite hair salon for over 16 years. This is where every client becomes family. Come sit, relax, and let us make you shine.

Find us at 2 Zoutpansberg St, Vaalpark• WhatsApp 082 786 8190.

20/10/2026

Desember voel nog vêr, né? 😂

Maar wie sê jy moet tot die vakansie wag om bietjie tyd vir jouself te maak?

Kom kry solank daardie vars gevoel by Bella-Vi. 💜

📍 Bella-Vi Hair Studio | Vaalpark
📲 WhatsApp Amanda: 082 786 8190

16/10/2026

Klink dit bekend? Kom gesels met ons 🤗

Bella-Vi Hair Studio • Vaalpark

Bespreek jou afspraak: 082 786 8190

13/10/2026

Jy hoef nie jou hare te sny of te kleur om ’n salonafspraak die moeite werd te maak nie. 😉

Die voordele van ’n vinnige was & blow-wave:

• Iemand anders doen die werk.
Jy sit terug terwyl ons was, droog en stileer.

• Jou hare kry weer vorm.
Volume, gladheid of ’n mooi sagte krul.

• Makliker oggende.
As jou blow-wave mooi hou, hoef jy nie elke dag van voor af te stileer nie.

• Minder hitte by die huis.
Los die straightener wanneer jou hare reeds mooi lê.

• ’n Bietjie tyd vir jouself.
En jy stap uit met vars, mooi hare. ✨

Hoe lank dit hou, hang van jou hare, die weer en jou roetine af. Vra ons hoe om jóú blow-wave langer mooi te hou.

Bespreek jou was & blow-wave:
📲 082 786 8190
📍 Bella-Vi Hair Studio, Vaalpark

06/10/2026

Tussen [die huis regeer / werk / vir almal anders sorg], is dit so maklik om jouself heel laaste op jou ‘To-do’-lysie te sit. 💛

Jy verdien ’n oomblik om net asem te haal en bederf te word. Laat ons ’n slag na jóú omsien.

Kom ontspan by Bella-Vi Hair Studio én stap uit met goeie hare! 😏

📲 Stuur ’n WhatsApp na 082 786 8190
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark

30/09/2026

Ons kan nie die weer beheer nie. Die hare... daar kan ons dalk help. 😂

Die voorspelling sê dis dalk tyd vir ’n afspraak. 😏✂️
Bella-Vi Hair Studio • Vaalpark
📲 082 786 8190

29/09/2026

Ons weet nie hoekom salon-tyd anders werk nie. Ons aanvaar dit net. 😂

📍 Bella-Vi Hair Studio | Vaalpark
📲 WhatsApp 082 786 8190 vir besprekings

24/09/2026

Daai inspirasie-foto kan pragtig wees... en steeds nie die regte plan vir jóú hare wees nie.

Soms is die beste ding wat jou haarkapper kan sê:
“Kom ons doen eerder dít.” 🤍

📍 Bella-Vi | Vaalpark
Vir afsprake: 082 786 8190

22/09/2026

Vir baie van ons kliënte is daardie soektog al 15+ jaar verby. 🤍

Die moeilikste deel van ’n nuwe salon?
Om iemand nuut met jou hare te vertrou.

As jy nog na jóú haarkapper soek, kom kuier gerus. 🤍
Bella-Vi Hair Studio
📍 2 Zoutpansberg St, Vaalpark
📲 082 786 8190

17/09/2026

Daai oomblik wanneer 1 cm skielik soos 10 cm voel. 😂

Ons meet. Ons wys. Ons onderhandel. 😉

Ons belowe om elke millimeter ernstig op te neem. 😂✂️
📍 Bella-Vi Hair Studio, Vaalpark
📲 082 786 8190

15/09/2026

Jy het die inspirasie foto.
Jy het al gevra wat dit kos.
Jy kyk elke oggend na jou hare.

MAAK DIE AFSPRAAK.

Jy weet wat om te doen. 👀
📲 082 786 8190
Bella-Vi Hair Studio | 2 Zoutpansberg St, Vaalpark

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Sasolburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


2 Zoutpansberg Street, Vaalpark
Sasolburg
1947

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella-Vi Hair Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Sasolburg.