Golden Goose & Co
Link to your new favourite online shop 🤭
www.gouegaans.co.za 💍💎✨
17/09/2026
‼️SALE‼️
✨ MAKING ROOM FOR NEW INVENTORY! ✨
Hey beauties! It’s time for a little wardrobe refresh here at Jaans & Gaans! We are saying a bittersweet goodbye to some of our beloved favorites to make room for an all-new, ultra-exciting inventory coming your way soon. 💍💖
That means it’s your last chance to snag these gorgeous pieces before they're gone!THERE IS A SALE HAPPENING RIGHT NOW! 🚨 Treat yourself, stock up on your favorites, and grab them at special clearance prices while they last.
🏃♀️ Run, don't walk, tap the link in our bio or drop a comment below to shop the sale now! 🛍️✨
www.gouegaans.co.za
15/09/2026
Sterling Silver ringe is ✨officially hier✨
Voordat dit kon launch is ek alreeds amper uitverkoop🥳 daar is slegs 2 size 7's en 2 size 8's oor in die Sterling Silver reeks vir nou. As jy die Vrydag aand 18h00 jou reveal wil live doen, secure jou sterling ring voor dit uitverkoop is😜.
Die res van die Surprise Jewelry inventory kom in die week, ek sal weer vol stock hê vir Vrydag se live.. As jy onseker is oor jou ring size! Stuur my ñ boodskap🥳
www.gouegaans.co.za
13/09/2026
My stack vir die dag 💍💎📿✨🤏🥳
www.gouegaans.co.za
Jaans & Gaans hair accessory promo🥳🥳🥳
www.gouegaans.co.za
Update op Jaans & Gaans Collection🤭✨🥳
www gouegaans.co.za
12/09/2026
83 Loyalty kaartjies vir 83 ongelooflike kliënte🤭🥺✨ my klein besigheid is vandag 11 daggies "oop", naar in daardie 11 dae ongelooflike mylpale al bereik. Dankie dankie dankie ✨
11/09/2026
Live nou 18h00 op Tiktok met surprise jewelryyy ✨✨✨✨ kom join!
https://www.tiktok.com/?_r=1&_t=ZS-99eCJt9nnYj
10/09/2026
Nuwe inventory vir môre aand se Surprise Jewelry live ✨🤏
As jy wil bestel, gaan op www.gouegaans.co.za en kies die kategorie "surprise jewelry". Add jou ringe, hangertjies, armbande of oorbele to cart en check uit🤭
09/09/2026
🚨 FOMO-WAARSKUWING! 🚨
Ons mees gewilde gunstelinge waai amper vir ons koebaai! 🧳💨
As jy een van die volgende op jou wenslys het, moet jy NUUSGIRIG wees en vinnig spring voor die rakke heeltemal leeg is:
> 💍 Ivy ring
> 🌸 Flora hangertjie
> ✨ Lenora hangertjie
> 💖 Sylvie oorbelle
Die voorraad is skielik baie, baie min. 😱
🛒 Gryp joune voor dit "SOLD OUT" skree!
www.gouegaans.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Secunda
2023
