Blooming Nails & Beauty
13, Secunda 2302
Nails with beautiful Art Bridal & Function makeup more coming soon
Link to your new favourite online shop π€
www.gouegaans.co.za ππβ¨
04/11/2026
Moenie vergeet van ons splinter nuwe category "Jaans & Gaans body and face" nie. Dis perfek vir Γ± ekstra lekker kersgeskenkπ€
oe! En as jy nie geweet het nie, Jaans en Gaans het Γ± voucher sisteem! Ek heg die foto van ons voorbeel voucher aan. So as jy nie geweet het wat jy vir kersfees wou hΓͺ nie, nou weet jyπππ
04/11/2026
Dankie vir elkeen se Jaans en Gaans advent calender bestellings π π»ππππ ek is sΓ³ opgewonde vir elkeen om hulle mooie boksies te ontvang! Soos ek tydjie kry, pak ek aan al die boksies, skryf ek die briefies en raak ek net so kinderlik opgewonde vir die feestyd wat komπ
03/11/2026
Ons laaste daggie van Pre-orders van Jaans en Gaans advent Calenders het aangebreek. Dit is jou heeeel laaste kans om jou hande op Γ± 12 of 24 boks te kry π
π»πππ
www.gouegaans.co.za
02/11/2026
Γ± Paar nuwe cuties in die Jaans en Gaans OG en Wimsy collections wat uiteindelik saam launch. Van die stukke is stainless steelππ» wat dink julle? Cute nΓͺπ
www.gouegaans.co.za
02/11/2026
Jaans en Gaans het Γ± nuwe category op die webbie "Jaans en Gaans body and face". Ons het die naweek Γ± paar nuwe goodies ingekry π gaan loer gerus op die website π
www.gouegaans.co.za
01/11/2026
Vrydag aand se "Trick or Treat" tema was omtrend fun in die live πππ»π ons het soveel mooi juwele reveal, giveaways gehou en eers 02h00 gaan slaap π dankbaar vir oulike kliΓ«nte!
01/11/2026
Wat Γ± ongelooflike besige maar geseΓ«nde week vir Jaans en Gaans πdankie uit die diepte van my hart!
Al my liefde
Jaansπ
30/10/2026
Julle favorite Vrydag seepie is weer aan vanaand, 18h00ππ€π€£π₯³ Jaans en Gaans is live met surprise jewelry.
Ek het van al ons suprise juwele in stock, including size 10 sterlingsπ
Sien vanaand vir Γ± lekker partytjie! π₯³π«§
30/10/2026
Julle favorite Vrydag seepie is weer aan vanaand, 18h00ππ€π€£π₯³ Jaans en Gaans is live met surprise jewelry.
Ek het van al ons suprise juwele in stock, including size 10 sterlingsπ
Sien vanaand vir Γ± lekker partytjie! π₯³π«§
www.gouegaans.co.za
28/10/2026
β¨ GREETINGS GOOSIES β¨
Ons kan uiteindelik die groot geheim verklap! πΈ Ons is so ongelooflik opgewonde om die splinternuwe Jaans en Gaans Body and Face Collection aan julle voor te stel! π
Hierdie versameling het absoluut alles wat jy nodig het om te laat straal van kop tot toon! β¨ποΈOns gaan nog Γ± paar item bylas so deur die loop van November, so hou die webbie dop!
www.gouegaans.co.za
13, Secunda 2302
Nails with beautiful Art Bridal & Function makeup more coming soon
Hungry Lion, Secunda 2285
safe and pain free with understanding prescription by the specialist /UN WANTED PREGNANCY according
19 Umfolozirivier, Secunda 2302
I-Joy beauty Salon is a safe place for ladies of all ages to come and have a relaxing time. From eyebrows and lashes all the way to pedicures and massages we do it all. You can exp...
Lake Umuzi Waterfront, 1 Kiewiet Street, Block G, 1st Floor; Secunda, Secunda 2302
Our beauty division of VitalDent inc, to care for both your inner & outer beauty.πΏπ€
Secunda, Secunda
Perfume
Ext 15 Embalenhle, Secunda 2285
Beauty supply and gift packaging services
Secunda 2302
Annique Rooibos
Secunda
19 Soutpansberg Street, Secunda 2302
We pride ourselves to always deliver professional and high quality treatments. As the head therapist
Govan Mbeki, Secunda 2302
Be the first to know and let us send you an email when Jaans En Gaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
We will notify you when anything happens in Secunda.
Save businesses and follow local categories.
Complete the verification to continue.