Ellie lilly's Nails
✨ Beautiful nails, beautiful confidence ✨
Book your next set at Ellie Lilly’s Beauty Studio 💅🌸
📍 Secunda
📲 071 153 4061
29/06/2026
24/06/2026
🌸 Aan al my kliënte en volgers 🌸
Ek wil net uit my hart uit vir elkeen van julle baie dankie sê vir julle ondersteuning, vertroue en liefde. ❤️
Dankie dat julle my besigheid ondersteun, my plasings deel, kommentaar lewer, besprekings maak en deel is van hierdie reis. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.
Elke like, share, boodskap en aanbeveling beteken meer as wat julle besef. Julle help my droom groei en daarvoor is ek ongelooflik dankbaar.
Ek waardeer elkeen van julle en sien uit daarna om julle nog lank van die beste diens moontlik te voorsien.
🌸 Baie dankie dat julle deel is van my besigheid en my suksesverhaal. 🌸
Met liefde en waardering
Ellie 💕✨ Madelein van Tonder Susan Lerm Ellie lilly's Nails Innocentia Mafikeng
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Danie Theron
Secunda
2302
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |
