Skip to content
Salons10
ELLE Hair

ELLE Hair

34 Ryneveld Street, Stellenbosch Hair salon

Being in the Hair Industry since 1993 … living my dream everyday.

Ek is 27 jaar in die haar- industrie, ek is n gekwalifiseerde haarkapster en het n passie vir die bedryf.
I would love to invite you for a coffee and a free consultation to discuss your hair needs, or even book a make-over!

Photos from ELLE Hair's post 11/10/2026

38 jaar gelede stap ek as ‘n jong student in by Pretoria Tegniese Kollege om Trigologie/ Haarkappery te studeer.
1991 lê ek my Vaktoets af by Olifantsfontein Vaktoets sentrum en slaag met onderskeiding.
1993 op 21 jarige ouderdom maak ek my eerste salon oop, SophistiCut in Hartbeespoort, na 7 jaar doen die salon so goed dat ek besluit om te verkoop en ‘n groter salon oop te maak by die Handelspos Sentrum in Hartbeespoort, ELLE HAIR & Beauty maak sy deure oop, waar ek in die volgende 7 jaar sowat 8 Vakleerlinge inneem en ek het die opleidings tyd baie geniet!
Weer na 7 jaar koop ek en Steyn eiendom in Hartbeespoort en skuif die salon, wat baie sin gemaak het.
10 jaar later wink Stellenbosch, ‘n geloofs besluit.
Ek neem ‘n aftyd na my pa se afsterwe, vir my ‘n wel verdiende breuk, einde 2017 begin ek weer baie nederig in Stellenbosch my vlerke sprei as Haarkapster, nooit gedink dat ek na soveel jare oor kan begin in ‘n ander provinsie nie en vele kere gebid- Here? Wie gaan kom? En Hy bring hulle elke dag, elke week en elke maand en ek staan in verwondering👑

Met hierdie laaaang storie wil ek vir my ou en nuwe kliënte net bedank, ek is baie lief vir julle almal, ek is verseker nie almal se koppie tee nie ek is verseker eerder ‘n koppie sterk koffie👑😅

Ek dank die Here vir my talent en ek leer nog elke dag in my Industrie👑

Hier is ‘n paar (random) fotos oor die jare

Blessings Lizette of Elle soos party kliënte my noem👑

01/10/2026

Summer is loading! Full head babylights💪🏼

25/09/2026

Beautiful Ghia rocking the teddy brown🤎

29/08/2026

A good name reflects Character and Reputation,,, Your name is a reflection of your identity , purpose and relationship with God👑
Dankie aan Jandemie van Piece Art vir my stunning Logo-art
Lelanie Roode

Share

Other Hair salons in Stellenbosch

Show All
  • Stellies Rootz

    Stellies Rootz

    26-32 Houtkapperstreet, Stellenbosch 7600

    Boutique Hair Studio @majekahouse in the heart of Stellenbosch. Professional & enthusiastic stylist. Book now to avoid dissapointment.

  • BraidsbyAsa.

    BraidsbyAsa.

    Stellenbosch 7600

    Hair care and grooming

  • B2_hairstudio

    B2_hairstudio

    65 Webersvalley Jamestown, Stellenbosch 7600

  • Noxy Brenda hairsalon

    Noxy Brenda hairsalon

    K87 Bassie Street, Stellenbosch 0670811909

    I'm Noxy Brenda hairsalon

  • Salon Sounene

    Salon Sounene

    The Colour Lounge 101C Buitekring Street, Stellenbosch 7600

    Hair styling, colouring, brides ect.

  • Hair by Roché

    Hair by Roché

    10 Secondstreet, Stellenbosch

  • Hair by Melissa

    Hair by Melissa

    Unit 89, La Bella Vie, Stellenbosch 7600

    #Hairsalon in #stellenbosch @melissa_mom_hairstylist .. Shop products online. @http://breezewood-pr

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ELLE Hair posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Stellenbosch.