In Touch Hair Studio
I would like to invite all Salon Chantre's clients of Marissa,Adel and new clients to come and visit. Phone to make an appointment.
25/05/2013
Spesiale aanbod vanaf 16 April 2013 tot 16 Mei 2013. Kry gratis hl saam met elke tint Kry n gratis sny en blaas pakket saam met elke perm. Kry n gratis blaas saam met elke sny.
Aan al my kliente,die krag gaan Saterdag en Sondag af wees in die dorp. Dis sal die salon nie oop wees op saterdag ni,ek werk vrydag aand laat,vir die kliente wat saterdag n afspraak gehad het. Jammer vir die ongerief.
Maandae pensionaris dag teen spesiale pryse.
Dinsdae en Donderdae is ek beskikbaar tot laat vir die werkende dames.
Blaas pakette en vele ander pakette beskikbaar.
Share
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when In Touch Hair Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Subscribe
We will notify you when anything happens in Thabazimbi.