The Soaking Sloth
Creative Glycerine Based Soaps
Fizz balls
Sugar Scrubs
30/09/2026
Ek belowe ek is met verlof! Ek het die goedjies 'n ruk terug gemaak, ek het dit net vandag gepak vir die kliënt...
So ek het iemand wat gesê het hy sal die proefkonyn wys vir my kiddies-produkte. Hy koop elke maand ietsie vir sy sussie se 2 dogtertjies...
Die 2 dames word 2! So ek het vir elkeen 'n emmertjie gebou met goedjies in.
Elkeen kry 'n waslappie (een kry pienk en een pers), elkeen kry 'n Butterfly seepie, 2 mini badbolle en dan eksperimenteer ek nog met badkryte...en bad confetti...
29/09/2026
Ask chat - “Give my personality a mascot using what you know about me and the uploaded photo for my appearance, invent a funny cartoon mascot that represents my personality. Feature a glamorous cartoon version of me posing beside the mascot as if we are an iconic duo. The mascot can be an animal, creature, object, or completely imaginary character. Give it one small accessory or detail that connects it to me.Add its name and one short tagline explaining its energy. Keep everything else minimal. White background, clean composition, polished colorful cartoon artwork. Do not ask me what the mascot should be. You decide”
27/09/2026
24/09/2026
Kersfees Bederfies!
Bestel solank joune!
19/09/2026
Kersfees Badbolle!
Verskillende groottes binne-in die emmertjie.
Jy kan selfs jou eie kleure kies! 🌈
Bestellings kan solank geplaas word...
19/09/2026
"Jy het my kliënt gesteel"
Hoe kry mens dit reg? Ek het gaan kyk, hier is niemand vasgeketting in my huis nie (as hier was, sou ek hulle al lankal aan die werkgesteek het)
Nee, as jy jou kliënte verloor, is daar 3 vrae wat jy jouself moet vra:
1. Is daar iets fout met jou produk?
2. Hoe lyk jou pryse?
3. Hoe is jou kliëntediens?
Ek lok niemand met sweeties en vals beloftes nie. As ek nie kan doen waarvoor jy vra nie, sal ek tenminste vir jou 'n voorstel gee wat moontlik kan werk...
So, nee...ek het nie jou kliënt gesteel nie...hulle hou miskien net meer van my eerlikheid...en awesome, bekostigbare, produkte!
13/09/2026
Laaste week om bestellings te plaas voordat ek bietjie gaan rus...
12/09/2026
Ek het 10 Skillies gekry om in Badbolle wegtesteek...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Thulamahashe
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when The Soaking Sloth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
