Juan Luke

Juan Luke

Share

Juan Luke offers exceptional service with innovative hair cutting and coloring techniques.

08/08/2026
Photos from Juan Luke's post 05/08/2026

Sjoe... Dit is die lekkerste gevoel, om so geseend te wees met die Salon, om Ernest Peter Tooley te kan stuur vir sommer nog 2 kursesse... Ai, maar God is groot... Daai woorde: Ons wik, maar God beskik... DANKIE MY VADER!!! En dan ook n baie baie spesiale dankie aan al ons kliente, wat sommer net deel van familie geword het... Dis te danke aan jul ondersteuning, dat ek so geseend is om met die absolute gawe van bo, julle tog so mooi te kan opkikker... Ohhh en geniet ek elke oomblik!!! En dan nou met Ernie se studies... Eks so TROTS op jou... En dit maak my hart so bly, om te sien met hoeveel passie jy dit doen... Well done my love... Well done! Kom loer gerus in en kom kyk wat ons nog doen, en dit wat ons beplan....

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Vanderbijlpark?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


9 Brahms Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 16:00
Sunday 10:00 - 14:00