Salon Suzett's
Hair salon
27/03/2018
Dankie Lea goeie werk
24/03/2018
Pragtige naals by salon deer Betta 200rand n stel
22/03/2018
Bonnie jou naals lyk pragtig
19/03/2018
Onthou maandae is ons nie oop nie geseende dag
14/03/2018
Kom besoek ons om hierdie Hampers te wen vroue.....tjokelade........man's lekker biltong......baiè ander prys soos gratis haarsny of blaas self's kleur kan gewen word sien julle by die Salon
14/03/2018
Bokkie MULDER jy is n merkwaardige vrou pragtig
14/03/2018
Stella jy lyk stunning
10/03/2018
Ons naals nog steeds 200rand n vol stel met kunswerk op.......maak asb afspraak vroegtydig
10/03/2018
Dankie Here dat ons krag in Vanderbijlpark nie af is nie anders het ons sooooooo gelyk
10/03/2018
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Shop 1, Steelville Building, Marconi Street
Vanderbijlpark
1911
Opening Hours
| Tuesday | 06:59 - 17:00 |
| Wednesday | 06:59 - 17:00 |
| Thursday | 06:59 - 17:00 |
| Friday | 06:59 - 17:00 |
| Saturday | 06:59 - 13:00 |
