Skip to content
Salons10
Hair 2Dye4

Hair 2Dye4

123 Voortrekker Road, Virginia Beauty, cosmetic & personal care

Qualified Hairstylist using Professional brands like Schwarzkopf, Indola, Milkshake and Kaypro

24/07/2024

My tyd as ñ haarkapper in Virginia is amper op ñ einde.Saterdag 27ste Julie is Hair 2Dye4 se laaste dag oop. Ekt nog klein spasies oop .Ek wil net dankie se vir my kliente. Ek gaan jul baie mis. Ek het al baie verwys na ander haarstyliste. Vir die wat ek nog nie het jul kan gerus vir Trudie Loots kontak of Chantelle Wentink . Baie dankie en baie liefde Wuinnee'

15/07/2024

Baie dankie Virginia vir jul ondersteening vir die tydperk wat ek hier hare gedoen het. Ekt nog n paar spasies oop vir die wat laaste keer wil kom . Die 27ste Julie is my laaste dag oop. Ek gaan my kliente baie mis. Jul beteken so baie vir my.
Liefde Wuinnee'
Hair 2 dye 4
082 731 3341

11/07/2024

Vandag se ete .
Big Mamma's Kitchen
Heerlike aand etes vir R70 .
Klein borde R40. Probeer gerus.
Bestel vir volgende week .
Dalene 072 5656 897

05/07/2024

Probeer dit !!

27/06/2024
Photos from Hair 2Dye4's post 12/06/2024

Big Mamma's kitchen
61 Era Kitty
R70 gewone bord
R40 klein bord
Aflewering beskikbaar
Heerlike aand etes .
Probeer ons!
Dalene 072 5656 897

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hair 2Dye4 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Virginia.