Suné Smith Skoonheidsalon

Suné Smith Skoonheidsalon

Share

Suné Smith is die trotse eienaar van Suné Smith Skoonheidsalon in Vredendal. Ons gebruik Kalahari Lifestyle Skin Care produkte & verkoop dit ook.

Suné Smith Skoonheidsalon bied aan Manicures, Pedicures, Massages, Facials, Chemipeel, Spray Tanning, Wax, Tint en vele meer.

Photos from Suné Smith Skoonheidsalon's post 26/07/2026

💚💛💚💛



Hoërskool Vredendal

21/07/2026

Salon is oop🥳🥳🥳

Ek is wel nog besig om te herstel, maar is beskikbaar vir alle treatment💆🏻‍♀️

Boek ASB vroegtydig om enige terleurstelling te voorkom, 073 153 4262 🌿

Ek werk op die oomblik GEEN Saterdae nie.

Baie dankie vir almal se geduld, liefde & ondersteuning💚

Groete
Suné Smith

16/06/2026

💚💚💚

09/06/2026

Ek wil net vir ELKE klient baaaaie dankie se dat julle verstaan dat ek nie nou op die oomblik kan werk nie🦿 & dankie se vir elkeen se ondersteuning in die tyd💚

Ek mis my werk & kliente🥺

Kan nie wag om weer te begin werk nie..al is dit nie gou nie😊



🌿🌿🌿

27/05/2026

Dankie weereens vir almal se omgee & ondersteuning..waardeer dit SO baie💚🙏🏼🥰

23/04/2026

If you know..you know🤣🤦🏻‍♀️

27/03/2026

🐰🐰🐰

18/02/2026

Liewe kliënte🌿

Ek wil net laat weet dat daar vanaf 1 Maart 2026 ’n klein prysaanpassing by die salon sal wees.

Soos baie van julle weet, doen ek altyd my beste om vir julle kwaliteit produkte, professionele diens en ’n bietjie bederf-tyd te gee💆🏻‍♀️
Ongelukkig het my kostes ook gestyg, en daarom moet ek my pryse effens aanpas.

🍃Die nuwe pryse sal vanaf 1 Maart 2026 geldig wees.

🍃Besprekings wat voor 1 Maart plaasvind, bly teen die huidige tariewe.

Ek waardeer elkeen van julle se ondersteuning ongelooflik baie – julle maak my werk spesiaal!
Dankie dat julle deel is van my salon-familie.

Met liefde,
Suné Smith Skoonheidsalon💚

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Vredendal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Grensstraat Nr10
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 15:00