Salon Anica
Hair Salon
20/12/2021
Salon Anica het vandag na 10 jaar gesluit...Baie duisende dankies vir elke kliènt , wat vriende geword het...
Baie dankie vir elkeen se seènwense, liefde en gebede....
Ek waardeer elke persoon wat daar ingestap het, en my vertrou het met jou kroon(bolla).... en dankie so baie vir elke afskeids geskenk...ek waardeer dit met nederige dank...
Sal elke liewe mens onthou....
Al my liefde ...
05/12/2021
02/12/2021
Die tyd het aangebreek vir n nuwe hoofstuk in my lewe..Ek verlaat die Laeveld. Salon Anica sluit op 20 Desember..Baie dankie vir jare se ondersteuning..
Mooi bly
Tilla
Time has come to start a new chapter in my life..I am leaving the Lowveld and Salon Anica will close on 20 December 2021..
A heartfelt thank you for your loyal support!!
Stay save
Tilla
29/06/2021
Beskikbaar by die salon @ R240...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
11 Palm Street
White River
1240
