Istyle
Hairsalon
04/11/2024
iStyle Welcomes Chamoné to our Team!
We’re running a “Welcome” special for the month of November on the following:
Gents Cut: R150
Brazilian Blow
Call for appointment: 0820588808
iStyle, Shop 22A Q Square Shopping Centre Worcester
Aandag alle kliënte,
•Probeer asb om op tyd by die salon te wees en nie vroeër.
• Slegs telefoniese afsprake mag gemaak word om verkeer in die salon te vermy
•Geen gaste mag in die salon wees nie
•Dra asb n masker
Baie dankie en sien uit om julle te sien😊
🙈
21/06/2020
18/06/2020
Hairdressers around South Africa cannot contain their excitement! 🌈The wonderful news about the reopening of hair salons has brought so much joy to many! We will release the reopening date once it has been finalized! Stay tuned 😍
Nog net n uur.... ⏰ 👏🏻👏🏻👏🏻
30/04/2020
iStyle “Raffle”
Ons by iStyle wil baie graag werk en ons is seker julle wil Mooi lyk daarom het ons besluit op die “Raffle”
1) Slegs 60 kaartjies beskikbaar teen R200 elk.
2) Kontak my( 0820588808), of pm my om jou kaartjie te koop en vir details.
3) Jy kan meer as 1 kaartjie koop.
4) Wenner word 11 Mei aanlyn getrek, indien 60 kaartjies nie verkoop is nie, sal kaartjie gelde aan elk terugbetaal word.
Prys ter waarde van R4000 wat GHD Gold , OI Davines Shampoo, Conditioner & “Color Service” insluit. Die wenner kan sy prys eis en ‘n afspraak maak sodra Istyle mag oopmaak.
Baie dankie aan jul almal vir jul ondersteuning, jou deelname sal regtig ‘n verskil maak aan ons situasie rakende die huidige inperkings.
Groete
24/04/2020
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Q-sqaure Shop 22a
Worcester
6850
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |
